Text in Afrikaans / The purpose of the research was to determine the extent to which health issues, and particularly work stress, are managed at a welfare organization. The group investigated consisted of 49 registered social workers employed at nine welfare organizations in the Nelson Mandela Metropole. The research process was directed by quantitative research, the research information being obtained through a literature study and structured questionnaire.
A number of health issues were identified in the workplace. Based on the empirical investigation it was concluded that health management does not enjoy a high priority at welfare organisations. The health issues that have the most impact on the respondents' work ability are work stress and burnout. It is recommended that organisations compile a holistic policy for health management. There is a need for implementation of employee assistance and wellness programmes for health management. Such programmes promote the productivity and general wellbeing of social workers. / Die doel van die navorsingstudie was om te bepaal tot watter mate
gesondheidskwessies, in die besonder werkstres, by 'n welsynsorganisasie
bestuur word. Die ondersoekgroep het bestaan uit 49 geregistreerde
maatskaplike werkers werksaam by nege welsynsorganisasies in die Nelson
Mandela Metropool. Die navorsingsproses is deur kwantitatiewe navorsing gerig
en die navorsingsinligting is met behulp van 'n literatuurstudie en
gestruktureerde vraelys bekom.
Daar word tans 'n aantal gesondheidskwessies in die werkplek geidentifiseer. Na
aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat
gesondheidbestuur nie 'n hoe prioriteit geniet by welsynsorgnisasies nie. Die
gesondheidskwessies wat die mees beduidende impak op die respondente se
werkvermoe het, is werkstres en uitbranding. Daar word aanbeveel dat
organisasies 'n holistiese beleid ten opsigte van gesondheidsbestuur opstel.
Daar is 'n behoefie aan die implementering van werknemerhulp- en
werknemerwelstandprogramme vir gesondheidsbestuur omdat sulke programme
die produktiwiteit en algemene welstand van maatskaplike werkers kan bevorder. / Social Work / M.Diac. (Social Work)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1662 |
Date | 30 November 2006 |
Creators | Gouws, Yolanda |
Contributors | Malherbe, Blanche Regina |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | other |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (vii, 133 leaves) |
Page generated in 0.0022 seconds