Return to search

Die taak van kultuurorganisasies in minderheidskultuurgroepe met besondere verwysing na die ATKV

Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 1992. / ENGLISH ABSTRACT: Culture is and always will be of paramount importance to man. If the culture base is threatened, serious conflict and other problems will ensue. Even though there has been talk about a so-called internationalism that denotes a world devoid of different cultures, reality has caught up with the much advocated "melting pot" theory. Depriving groups of their cultural rights, or simply overlooking these rights, can result in a dangerous "boiling pot". Each culture group has a need for its own identity. Because only a small portion of the world population live in culturally homogenious states the potential for conflict is great between different groups that want to uphold and develop their own cultures. This is especially true where minority and majority groups exist within the same national boundaries. For any minority group wishing to preserve and develop its culture a logical solution would be to organize people in cultural organizations to maximize their effectiveness in attaining their goals. In this study, the task and activities of the cultural organization are examined, especially in respect of preserving, maintaining, and developing the culture of a specific group, in particular within minority cultures. Firstly, minorities as a group are discussed, with special reference to their particular needs, conflicts and threats and the conditions for survival.Subsequently, culture as a humanphenomenonis examined. In chapter 3 the cultural organization as a distinct organization, with its own characteristics, problems and success factors, is discussed. Chapter 4 examines cultural organizations and analyzes different ones, especially those of minority groups. Chapter 5 discusses Afrikaans cultural organizations along broad lines, emphasizing their chronological development, problems, inadequacies and challenges. The ATKV, as a minority cultural organization, and its activities are extensively discussed in the followingchapter. In conclusion, the study deals with the requirements and challenges for the successful task fulfilment of cultural organizations in order to understand, plan and evaluate their important task, especially within minority cultures. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kultuur is en bly vir die mens van wesentlike belang. Wanneer die kulturele basis bedreig of aangeraak word, vind ernstige teenreaksie plaas met gepaardgaande konflik en probleme. Alhoewel daar dikwels al gepraat is van internasionalisme in die sin van wegdoening met kulturele en volksbande, is hierdie siening as verkeerd bewys, want elke kultuurgroep het 'n besondere behoefte aan 'n eie kulturele identiteit. Aangesien slegs In klein gedeelte van die wereldbevolking in homogene state leef, is die potensiaal vir konflik tussen verskillende kultuurgroepe, wat elkeen streef na die behoud en uitbouing van die eie, groote Die voorkoms van minderhede, wat toenemend bewus raak van hul eie identiteit, is In feit en vera! waar minderheidsgroepe saam met meerderheidsgroepe voorkom, verhoog die konflikpotensiaal. Vir enige minderheidsgroep Ie 'n logiese oplossing vir die behoud en uitbouing van eie kulturele regte in die organisering van mense in kultuurorganisasies om In kollektiewe en meer effektiewe bedingingsmag te verkry. In hierdie studie word die taak en werksaamhede van kultuurorganisasies ten opsigte van van 'n spesifieke groep minderheidskultuurgroepe. die bewaring, handhawing en uitbouing se kultuur ondersoek, veral binne Eerstens word gekyk na die samestelling van minderheidsgroepe met hul eiesoortige behoeftes, konflikte en bedreigings, asook voorvereistes vir hul voortbestaan. Daarna word kultuur as menslike verskynsel bespreek. Hoofstuk 3 word gewy aan die kultuurorganisasie as In eiesoortige organisasie met sy eie kenmerke, probleme en suksesfaktore. Die kultuurorganisasie in praktyk, vera! binne minderheidsgroepe, kom in hoofstuk 4 aan die bod en word daar ontledend gekyk na verskillende kultuurorganisasies. In hoofstuk 5 word Afrikaanse kultuurorganisasies breedweg bespreek en word vera! gekyk na die organisasies se kronologiese ontwikkeling, asook probleme, leemtes en uitdagings. Daarna word die ATKV as In minderheidskultuurorganisasie, met sy werksaamhede in die praktyk indringend bespreek. Ten slotte word die vereistes en uitdagings op die pad van kultuurorganisasies vir suksesvolle en effektiewe taakvervulling bespreek om sodoende die belangrike taak van die kultuurorganisasie, vera! binne minderheidskultuurgroepe, te verstaan, te beplan en te beoordeel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20985
Date03 1900
CreatorsKok, Frederik Johannes
ContributorsGrobbelaar, P. W., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format287 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds