Return to search

The socio-emotional influence of sexual problems on young women : a social work investigation

English: At DISA-clinic the researcher found that young women between the ages of 16
and 25 are faced with various sexual problems. As a result the aim of this study
was to explore the socio-emotional influence of sexual problems on young
women. For the purpose of this study an exploratory research design was used
because little information was found on the socio-emotional influence of sexual
problems on young women in available literature.
A contribution can be made through exploring the socio-emotional influence that
sexual problems have on young women. Sexual problems for the purpose of this
study were organised in three main groups: Sexual dysfunctions; these include
Dyspareunia, Vaginismus, Anorgasmia. Unintended pregnancy; these include
abortion, adoption, early parenting. Sexually transmitted diseases and sexually
related diseases; these include HIV infection and AIDS, Gonorrhea, Syphilis,
Herpes.

It was essential in this study to use a qua I itative research approach because the
researcher wanted to explore the socio-emotional influence of sexual problems
on young women and formulate a holistic understanding of this phenomenon.
This qualitative study consequently presented the reader with an understanding
of the socio-emotional influence that sexual problems have on young women.
The data collection method which was used is document study. In this study
personal letters of young women received between June 2002 and February
2003 were included. The researcher gathered one hundred and fifteen personal
letters of young women that fitted the sample criteria. Seven main themes and
related themes were identified in the personal letters and the researcher
analyzed the information according to Creswell's spiral model.
After these themes were identified it can be emphasised that there is definitely a
sense of similarity between the influence of the three main groups of sexual
problems on the socio-emotional functioning of young women. Consequently the
researcher states that from the above seven themes that were identified, it
became clear that various sexual problems influence young women's socioemotional
functioning in a similar manner.
Further research on preventing the rising statistics of sexual problems under
young women is recommended. / Afrikaans: Die navorser het by DISA-kliniek gevind dat jong vrouens tussen die ouderdom
van 16 en 25 gekonfronteer word met verskeie seksuele probleme. Gevolglik is
die doel van die studie om die sosio-emosionele invloed van seksuele probleme
op jong vrouens te eksploreer. Vir die doel van hierdie betrokke studie is 'n
eksplorerende navorsingsontwerp gebruik omrede min informasie gevind is ten
opsigte van die sosio-emosionele invloed van seksuele probleme op jong
vrouens in beskikbare literatuur.
'n Bydrae kan gemaak word deur die sosio-emosionele invloed wat seksuele
probleme op jong vrouens het, te eksploreer. Seksuele probleme is vir die
doeleindes van die studie in drie hoofgroepe georganiseer: Seksuele
disfunksies; wat insluit Dyspareunia, Vaginismus en Anorgasmia. Onbeplande
swangerskappe; wat insluit aborsie, aanneming en vroee ouerskap. Seksueel

oordraagbare siektes en seksueel verwante siektes; wat insluit MIV infeksie en
VIGS, Gonorrhea, Sifilis en Herpes.
Dit was essensieel in die studie om 'n kwalitatiewe navorsingsbenadering te volg
omrede die navorser die sosio-emosionele invloed van seksuele probleme op
jong vrouens wou eksploreer en 'n holistiese begrip van die betrokke fenomene
wou kry. Die kwalitatiewe studie verskaf die leser gevolglik met 'n begrip van die
sosio-emosionele invloed wat seksuele probleme op jong vrouens het.
Die data-insamelingsmetode wat gebruik is, is dokumentanalise. In die studie is
anonieme, persoonlike briewe van jong vrouens ingesluit wat tussen Junie 2002
en F ebruarie 2003 ontvang is. Die navorser het een honderd en vyftien briewe
van jong vrouens volgens die vasgestelde steekproefkriteria geselekteer. Sewe
hooftemas en verwante temas is geidentifiseer vanuit die anonieme persoonlike
briewe en die navorser het die data volgens Creswell se spiraal model
geanaliseer.
Na identifisering van die temas kan klem daarop geplaas word dat daar definitief
'n ooreenkoms bestaan tussen die invloed wat die drie hoofgroepe seksuele
probleme op die sosio-emosionele funksionering van jong vrouens het.
Gevolglik maak die navorser die aanname dat vanuit die geidentifiseerde sewe
temas, dit duidelik is dat verskeie seksuele probleme 'n soortgelyke invloed op
die sosio-emosionele funksionering van jong vrouens het.
Verdere navorsing op die voorkoming van die stygende statistieke van seksuele
probleme onder jong vrouens, word aanbeveel. / Dissertation (MSD (Play Therapy)--University of Pretoria, 2003. / Social Work and Criminology / MSD (Play Therapy) / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/75030
Date January 2003
CreatorsRobinson, Tanya Marie
ContributorsPrinsloo, Christina Elizabeth, admin@drtmrobinson.co.za
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Rights© 2019 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0022 seconds