Return to search

Local identities developing in the two Western Cape towns : Stellenbosch and Wellington

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the construction, at local level, of collective identities in two
Western Cape towns: Stellenbosch and Wellington. Identities are understood to refer
to residents' construction of meaning for themselves.
The approach was qualitative and used interview and focus group techniques with
probes that allowed participants to speak freely about their lives in these towns.
Under apartheid, residents were divided by race in these towns. The study aims to
identify changes in local identity after apartheid.
New identities revolving around issues of security and language appear to be
emerging. Simultaneously, old racial identities persist. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing ondersoek die konstruksie, op plaaslike vlak, van kollektiewe
identiteite in twee Wes-Kaapse dorpe, Stellenbosch en Wellington. Onder
identiteite verstaan ons verwysing na die inwoners se konstruksie van betekenis vir
hulleself. Daar is vanuit 'n kwalitatiewe benadering gewerk en die onderhoud en fokusgroep-
tegniek met dieptepeilings is gebruik, wat dit vir deelnemers moontlik gemaak het om
geredelik oor hulle lewe in hierdie dorpe te praat.
Tydens apartheid is inwoners van hierdie dorpe op grond van ras verdeel. Hierdie
navorsing is daarop gemik om veranderinge in plaaslike identiteit nĂ¡ apartheid te
identifiseer.
Nuwe identiteite wat om kwessies van sekuriteit en taal wentel, skyn na vore te kom.
Tegelyk bly ou rasse-identiteite voortbestaan.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53489
Date04 1900
CreatorsXabendlini, Nosicelo Ruth
ContributorsBekker, S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format109 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds