Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Tertiary institutions worldwide as well as locally have investigated sexual harassment on
their campuses. This was done partly because of the negative consequences of sexual
harassment on students and staff, particularly their work performance. Incidents of sexual
harassment reported at universities range from rape and sexual assault to threats and
sexist remarks by lecturers. When researching this phenomenon, difficulty is normally
encountered partly due to the uncertainty that surrounds this activity. This is because
perceptions differ as to what kind of conduct constitutes sexual harassment. Research
further indicates that there are gender and racial differences in the assessment of sexual
harassment. The current study investigates the uncertainty, gender and racial differences
that exist regarding sexual harassment at a specific university campus. By means of a
survey the perceptions of students regarding these three issues were determined at the
Faculty of Military Science, a satellite campus of the University of Stellenbosch. With the
utilisation of statistlcal packages, frequencies and statistical differences amongst the
various sub-groups at the campus were determined. This was done in order to compare
these findings with those of other universities who conducted similar sexual harassment
surveys on their campuses in South Africa. It was found that no clear idea of what
constitutes sexual harassment exist amongst these students. In particular women in the
survey consistently viewed more incidents as contributing to sexual harassment than men.
As oppose to other findings, Blacks registered a more conservative attitude when
assessing whether certain incidents can be viewed as sexual harassment. The above was
found notwithstanding the differing social context, especially the socialisation process and
the fairly rigid codes of conduct, that students at the Military Academy are exposed to. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie tersiêre instellings, wêreldwyd sowel as plaaslik, het seksuele teistering op hul
kampusse ondersoek. Dit was deels gedoen as gevolg van die negatiewe gevolge wat
hierdie aktiwiteit op studente en personeellede het, veralop hul werksprestasie.
Gerapporteerde insidente by universiteite wissel vanaf verkragting en seksuele aanvalle tot
dreigemente en seksistiese opmerkings deur dosente. Probleme is ondervind tydens
navorsing oor die verskynsel wat deels toegeskryf kan word aan die onsekerheid wat
hierdie aktiwiteit omhul. Dit hou verband met persepsies wat verskil ten opsigte van die
soort gedrag wat seksuele teistering teenwoordig. Navorsing wys verder daarop dat
geslags- en rasverskille bestaan by die assesering van seksuele teistering. Die huidige
studie ondersoek die onsekerheid, geslags- en rasverskille ten opsigte van seksuele
teistering by 'n spesifieke universiteitskampus. Deur middel van 'n opname word die
persepsies van studente rakende die drie kwessies bepaal by die Fakulteit Krygskunde, 'n
satelietkampus van die Universiteit van Stellenbosch. Met behulp van statistiese pakkette,
word frekwensies en statistiese verskille tussen die verskillende subgroepe op die kampus
bepaal. Dit was gedoen ten einde in staat te wees om die bevindinge te vergelyk met die
van ander Suid-Afrikaanse universiteite wat seksuele teistering opnames op hul kampusse
gedoen het. Daar word bevind dat geen duidelike idee van wat seksuele teistering behels
bestaan onder die studente nie. In besonder word bevind dat vroue in die opname
deurlopend meer insidente aanslaan as seksuele teistering, as mans. In teenstelling met
ander bevindinge, registreer swart persone 'n meer konserwatiewe houding wanneer
bepaal word of sekere insidente seksueel teisterend van aard is, al dan nie. Bogenoemde
was bevind desondanks die eiesoortige sosiale konteks waarin studente hulself bevind,
veral die sosialiseringsproses en die redelike streng gedragskodes, waaraan studente van
die Militêre Akademie onderwerp word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52991 |
Date | January 2002 |
Creators | Daniels, Peter Isaac |
Contributors | Kritzinger, A., Van Aswegen, W. F., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences . Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 53 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0026 seconds