Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: One of the requirements for satellite telemetry systems is the provision of reliable
telemetry data to allow accurate monitoring of the satellite status. This thesis focuses on
the design of telemetry software that meets this data reliability requirement. An improved
synchronization strategy to allow efficient ground reception of the telemetry data is
implemented on SUNSAT's direct link. The data collection and transmission functions
are also enhanced by the addition of the necessary redundant information to the data
while meeting the real-time requirements of the system. To enhance the software quality
a development methodology entailing structured programming practices and modular
decomposition is proposed. It is shown that the resulting telemetry software fulfils the
functional requirements. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die vereistes vir die satelliet telemetrie stelsel is die verskaffing van betroubare
telemetrie date om akkurate monitering van die satelliet status te verseker. Hierdie tesis
fokus op die ontwerp van die telemetrie sagteware wat hierdie data betroubaarheid
bevredig. 'n Verbeterde sinkronisasie strategie is geïmplementeer om meer effektiewe
grond ontvangs te verseker van die telemetrie data op SUNSAT se direkte skakel. Die
data versameling en transmissie funksies is ook verder verbeter deur die aanvulling van
nodige oortollige informasie in die data terwyl die intydse vereistes van die stelsel steeds
bevredig word. Om die sagteware kwaliteit te verbeter is 'n ontwikkelings metodiek
voorgestel wat gestruktureerde programeering strukture en modulêre oplossings tot
gevolg het. Die voltooide telemetrie sagteware het getoon dat dit al die vereistes
bevredig.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52129 |
Date | 12 1900 |
Creators | Boshielo, Babudi Turcia |
Contributors | Treurnicht, J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 118 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.3101 seconds