Return to search

Kliënte se ervarings van narratiewe terapie met reflekterende groepe

Text in Afrikaans / Some of the limited research available on narrative reflecting team therapy was used in this study to develop a reflecting team therapy story.
The reflecting team therapy story was developed using qualitative
methodology in the form of an experimental text, which was strongly
influenced by narrative discourse. The adopted methodology contributed to allowing the reflecting team therapy story as experienced by the client to speak very clearly to us.
The following issues, inter alia, emerged: therapy is faster, clients are
empowered, gender is important in therapy, the process is promoted by the multiplic ity of interactions and clients experience a scense of enpathy.
The reflecting team therapy story can therefore serve as a working document which the reader can co-author. In the true spirit of narrative methology, I believe that every story contains an alternative story. There is no one true and final story. / Van die beperkte beskikbare navorsing oor reflekterende spanwerk is in
hierdie studie gebruik om 'n reflekteringspanterapieverhaal daar te stel.
Die reflekteringspanterapieverhaal is ontwikkel deur gebruik te maak van
kwalitatiewe metodologie, in die vorm van 'n 'experimentele teks', wat sterk deur narratiewe diskoerse belnvloed is. Die veranderde metodologie het daartoe bygedra dat die verhaal van die reflekteringspanterapie soos ervaar deur die klient baie duidelik tot ons spreek.
Die volgende sake het onder andere na vore getree: terapie is vinniger, kliente word bemagtig, geslag is van belang by terapie, die proses word bevorder as gevolg van die meervoudigheid van interaksie en kliente beleef 'n gevoel van empatie.
Die reflekteringspanterapieverhaal kan dus dien as 'n werksdokument waaraan die leser as ko-redakteur deelneem. In die ware gees van narratiewe metodologie glo ek dat daar in elke verhaal 'n alternatiewe verhaal skuil. Daar is dus geen ware en finale verhaal nie. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.Th. (Praktiese Teologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16109
Date08 1900
CreatorsSteyn, Abraham Johannes Christiaan
ContributorsKotzé, D. J., Pieterse, H. J. C. (Hendrik Johannes Christoffel), 1906-1994
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (147 leaves)

Page generated in 0.0032 seconds