Return to search

'n Evaluering van onderwysvoorsienings en onderwysfasiliteite in die Karoo-distrikte Aberdeen, Graaff-Reinet, Jansenville-Klipplaat en Murraysburg vir die hoofbevolkingsgroepe Blank, Kleurling en Bantoe

Die ondersoek handel oor onderwysaangeleenthede in die vier Karoo-distrikte Aberdeen, Graaff-Reinet, (wat Adendorp insluit), Jansenville-Klipplaat en Murraysburg. Die ondersoek wil ten aanvang wys op n verskynsel waaroor Morton hom soos volg uitlaat: "There is an inevitable time-lag between the evolution of an educational system and the society and the culture that it serves, and from which it stems". Chapter 1, p. 1.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:rhodes/vital:1963
Date January 1973
CreatorsDreyer, J N
PublisherRhodes University, Faculty of Education, Education
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Masters, MEd
Format181 leaves, pdf
RightsDreyer, J.N.

Page generated in 0.0119 seconds