Return to search

n Ondersoek na die godsdienstige topografie van Suid-Afrika : 'n vergelyking van sensus '96 met die van 1911-1991

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2000 / ENGLISH ABSTRACT: In South Africa and the rest of the world research is being conducted on the growth and
decline of the Christian church and specific denominations. Most congregations keep
record of their membership. These data are very useful. However national census data on
religion, when available, bring a neutral dimension to the statistics. Census data in most
cases provide the only reliable means of establishing religious affiliations of the population
at a certain point in time or over a certain period.
Since the 1911 national census respondents are being asked to state their religious
affiliation. It is essential that the data of these censuses are available in a database. This
basic data can then be used to make different combinations and do certain calculations.
Different denominations can be combined into families to compare their percentage
markets hare of the total population and of the Christian church. If all census data are made
compatible with each other it is possible to establish trends over a longer period.
When the Census '96 data was made available by Stats SA it was important to prepare the
data so that it could be studied en compared with previous census data. This study attempts
to do this.
It seems that the biggest determining factor in the religious topography of South Africa is
the religious shifts that happen amongst the Black population. The biggest percentage
Christians belong to the mainline denominations while the Africa Independent Churches
have the second most.
To compare different denominations with one another over a longer period of time is a
difficult task. Inconsistencies with which data are treated as well as the political instability
in South Africa are two important factors that hamper the research. The fact that the
question regarding religious affiliation was made optional since 1991 complicates the issue
even further. The Christian church in South Africa grew from 1911 to 1980 and then started
to decline. Membership of both the African Independent Churches and
Pentecostal/Charismatic churches are growing. Since 1991 respondents who indicate that
they have no religion are growing amongst all population groups. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wereldwyd en spesifiek in Suid-Afrika word navorsing gedoen oor die groei- en
kwyntendense van die kerk in die algemeen asook van verskillende denominasies. Meeste
denominasies hou rekord van hulle eie lidmaatskap. Hierdie data is baie waardevol.
Nasionale sensus data ten opsigte van geloof, aan die ander kant, bring 'n neutrale dimensie
aan die statistiek. Sensus data verskaf dikwels die enigste betroubare inligting oor 'n
bevolking se geloofsorientasie op 'n spesifieke stadium of oor 'n langer periode.
In Suid-Afrika word sedert die 1911 sensus aan respondente gevra om, as deel van die
vraelys, hulle geloofsaffiliasie te verskaf. Dit is dus essensieel dat hierdie data van die
nasionale sensusse in 'n databasis beskikbaar sal wees. Die basiese data kan gebruik word
om verskillende groeperings en berekenings te maak. Verskillende denominasies kan saam
gegroepeer word en hulle persentasie markaandeel van die totale bevolking sowel as van
die Christelike kerk kan met mekaar vergelyk word. Indien al die vorige sensusse se data op
dieselfde manier verwerk word, kan vergelykings oor 'n langer termyn gemaak word ten
einde tendense vas te stel. Toe die data van Sensus '96 beskikbaar word, moes dit verwerk
word sodat dit enersyds opsigself bestudeer kan word en andersyds met vorige sensusse se
data vergelyk kon word.
Dit is wat hierdie studie poog om te doen: Om Sensus '96 se data ten opsigte van geloof te
verwerk en te vergelyk met vorige nasionale sensusse se data.
Dit blyk dat die grootste bepalende faktor in die godsdienstige topografie van Suid-Afrika
die godsdienstige verskuiwinge van die Swart bevolking is. Die grootste persentasie
Christene behoort aan die Gevestigde Kerke terwyl die Onafhanklike Afrika Kerke die
tweede grootste aanhang geniet.
Om verskillende denominasies met mekaar oor 'n langer peri ode te vergelyk, is geen
rnaklike taak nie. Data wat nie konsekwent hanteer word nie en politieke onstabiliteit sedert
die 1960's in Suid-Afrika is maar twee van die problerne. Die feit dat die vraag sedert 1991
opsioneel is, kornpliseer navorsing verder. Die Christelike Kerk het 'n periode van groei
van 1911 tot 1980 beleef en daarna begin kwyn. Die lidmate van die Onafhanklike Afrika
Kerke sowel as van die Pinkster/Charismatiese Kerke toon 'n stygende tendens. Sedert 1991
styg die respondente wat aangedui het dat hulle aan geen geloof behoort nie, onder al die
bevolkingsgroepe.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51849
Date03 1900
CreatorsErasmus, Johannes Christoffel,1961-
ContributorsHendriks, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology & Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format142 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds