Return to search

Rural migrants and their social networks in an urban setting : the case of Joe Slovo Park, Cape Town

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study was to investigate the nature and purpose of migrant social in
Marconi Beam Informal Settlement, and Joe Slovo Park. The study found that
migrant social networks served both economic and cultural functions. Through their
social networks migrants seek to maximise their remittances to their areas as well as
to convey information about the availability of jobs and housing conditions in the city.
Newly arrived migrants depend on their kin and village mates for food, shelter, and
sense of belonging in an environment that can otherwise be hostile. Similarly in
times of crisis such as redundancy, property losses migrants can call on the support
within their immediate area of residence or from other members based in their rural
areas of origin. Furthermore, migrants visit their rural areas of origin to partake in
marriages, initiation ceremonies, and funeral service. And many of the migrants who
die in the city are transported to the rural areas for burial. Migrant social networks
demonstrate the complex interconnectedness of the urban and rural spheres of life in
both the economic and cultural aspects of life. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die aard en doel van sosiale netwerke onder migrante werkers in die Marconi Beam informele nedersetting en Joe Slovo Park ondersoek. Daar is
gevind dat hierdie netwerke ekonomiese en kulturele funksies vervul. Op
ekonomiese vlak fasiliteer die netwerke die twee-rigting vloei van goedere en dienste
tussen stedelike huishoudings en die landelike tuiste. D.m.v. netwerke onder
migrante werkers word inligting oor die beskikbaarheid van werk, behuising en dies
meer versprei. Gebasseer op die ideologiese aanname dat die landelike tuiste meer
belangrik is as die stedelike huishouding, word materiƫle goedere en geld, wat in die
stad verdien word, na die landelike tuiste oorgeplaas. Daarmee saam word stedelike
uitgawes tot In minimum beperk. In die geval van gebeurlikhede kenmerkend van die
stedelike situasie, soos verlies van werk of eiendom, wend migrante werkers hulle na
die landelike tuiste vir hulp en ondersteuning. Op In kulturele vlak besoek migrante
die landelike areas om deel te neem aan begrafnisse, troues en inisiasie seremonies.
Baie van diegene wat tot sterwe kom in die stad, word na die landelike areas
oorgeplaas vir hul begrafnis. Hierdie besoeke dien as bewys van die migrant se
lojaliteit teenoor die landelike tuiste en gemeenskap. In die geheel gesien bevestig
die sosiale netwerke onder migrante werkers die inter-afhanklikheid van die stedelike
en landelike lewenssfere.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49785
Date12 1900
CreatorsMongwe, Robert
ContributorsRobins, Steven, Bekker, Simon, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatvi, 134 leaves
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds