Return to search

Solid waste management in developing urban areas : case study of Lwandle Township

Thesis (MSc (Geography and Environmental Studies))--University of Stellenbosch, 2004. / 103 Leaves printed on single pages, preliminary pages i- viii and numbered pages 1-94.I ncludes bibliography, ADDENDUM A: Questionnaire document used in the research; list of tables and figures. / Digitized at 330 dpi black and white PDF format (OCR), using KODAK i 1220 PLUS scanner. / ENGLISH ABSTRACT: The subject of waste management is one that evokes a variety of debates due to the
overwhelming implications on the environment and on health that are associated with the
management of waste. In developing urban areas associated with informal settlements,
environmental problems emanating from household solid waste management predicaments
such as illegal dumping, littering and overfilling of skips have become a permanent feature.
This is also the case in Lwandle a developing township in Helderberg Municipality, Western
Cape.
This study looks into the waste management system in Lwandle with the aim to investigate
institutional settings, related socio-economic factors and resultant community perceptions,
and avenues for the use of environmental education and community participation. The results
show waste collection to be the responsibility of the Helderberg Municipality, but the
collection operation is undertaken by a private contractor. The nature of waste collection
under these arrangements is mainly determined by the nature of housing and associated
accessibility. Consequently, three main methods of waste collection are used: kerbside
collection; communal collection where there is use of bins and communal collection where
there is use of skips. These have varying efficiency among the nine housing areas.
Socioeconomic conditions, which were marked by a high level of unemployment and low
incomes, determine societal attitudes. These underpin finer variations and detailed conditions
of waste collection. These, in tum, establish the framework for suitable environmental
education and community participation. The latter was found to be minimal.
Thus, a holistic approach to the improvement of waste management that first acknowledges
inherent broader societal problems such as housing and unemployment is proposed as part of
the recommendations. This approach then concentrates on finer aspects such as contracts for
waste collection, aspects of waste collection dependent on waste stream nature of housing
areas, appropriate environmental education and community participation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Afvalbestuur is 'n onderwerp wat 'n verskeidenheid van debatte uitlok vanwee die geweldige
implikasies vir die omgewing en vir gesondheid wat met afvalbestuur geassosieer word. In
ontwikkelende stedelike gebiede wat met informele behuising geassosieer word, het
omgewingsprobleme soos onwettige storting, die strooi van rommel en oorvol stortbakke
wat verband hou met die hantering van vaste afval uit huise 'n permanente kenmerk geword.
Dit is ook die geval by Lwandle, 'n ontwikkelende dorpsgebied te Helderberg, in die Wes-Kaap.
Hierdie studie beskou die afvalbestuursisteem in Lwandle met die doel om institusionele
omgewings, verwante sosio-ekonomiese faktore en die persepsies van die gemeenskap wat
daaruit ontwikkel, asook moontlikhede vir die gebruik van omgewingsopvoeding en
gemeenskapsbetrokkenheid, te ondersoek. Die resultate van die ondersoek toon dat die
Helderberg Munisipaliteit verantwoordelik is vir die insameling van afval, maar dat die
insameling deur 'n private kontrakteur uitgevoer word. Onder sulke omstandighede word die
aard van afvalinsameling hoofsaaklik deur die aard van die behuising en die verwante
toeganklikheid bepaal. Daarvolgens is daar drie hoofmetodes van insameling, wat deur
verskillende grade van effektiwiteit gekenmerk word, vir die nege behuisingsgebiede:
sypaadjie versameling; kommunale versameling in dromme; en kommunale versameling in
stortbakke.
Sosio-ekonomiese omstandighede, wat gekenmerk word deur 'n hoe mate van werkloosheid
en lae inkomstes, bepaal gemeenskapshoudings wat deur die verskillende maniere van
afvalverwydering tot stand kom en ondersteun fyner variasies en gedetailleerde
omstandighede van afvalinsameling. Dit bepaal weer die raamwerk vir gepaste
omgewingsopvoeding en die deelname van die gemeenskap. Die studie het getoon dat
laasgenoemde minimaal is.
'n Holistiese benadering tot die verbetering van afvalbestuur, wat eerstens inherente breer
gemeenskapsprobleme soos behuising en werkloosheid erken, word dus as deel van die
aanbevelings voorgestel. Hierdie benadering konsentreer vervolgens op die fynere aspekte,
soos kontrakte vir afvalinsameling, aspekte van afvalinsameling, gepaste
omgewingsopvoeding en gemeenskapsdeelname.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/8255
Date04 1900
CreatorsPuling, Leloko, Van der Merwe, J. H.
ContributorsUniversity of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies, Jacobs, Ivan
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format94 p. : ill., maps
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0131 seconds