Return to search

Experiences and perceptions of clients attending a South African university sexual health clinic

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: he sexual health clinic at Stellenbosch University is attended by staff members and
students. Yet, limited evidence exists regarding the views and expectations of the clients on
service delivery at the sexual health clinic.
The aim of the study was to explore the experiences and perceptions of clients attending the
sexual health services offered at the campus health clinic. The following objectives were set:
 To explore the experiences and perceptions of the clients attending the sexual health
service on service delivery.
 To identify the needs of the clients attending the sexual health service
A descriptive qualitative approach was applied utilizing in-depth interviews. A sample of n=15
was drawn through purposive sampling and data saturation was achieved with the sample.
Since the researcher is employed as a registered professional nurse at the clinic, data
collection was completed by a researcher not affiliated to the university. Data was analyzed
utilizing an interpretive approach. All applicable ethical principles such as anonymity,
confidentiality and privacy were taken into consideration. The validity of the findings was
enhanced through efforts to attain credibility, transferability, dependability and conformability.
The findings of the study revealed that accessibility of the clinic is influenced by the
geographical location of the clinic and that marketing and awareness of services requires
attention. Other themes that emerged were operational hours, waiting period, building
relationships, consultations and financial implications. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die seksuele gesondheidskliniek by Universiteit Stellenbosch word deur personeel en
studente besoek. Daar is egter min bewyse oor die sieninge en verwagtinge van die kliente
aangaande dienslewering by die seksuele gesondheidskliniek.
Die doel van die studie was om die ervaringe en sieninge van kliente wat die seksuele
gesondheidsdienste bywoon, aangebied deur die seksuele gesondheidskliniek, te
ondersoek.
Die volgende doelwitte was gestel:
 Om die ervaringe en sieninge van kliente aangaande dienslewering by die seksuele
gesondheidskliniek te ondersoek.
 Om die behoeftes van die kliente wat die seksuele gesondheidsdienste bywoon, te
identifiseer.
ʼn Beskrywende kwalitatiewe benadering was toegepas deur van in-diepte onderhoude
gebruik te maak. ʼn Steekproef van n=15 was deur doelgerigte steekproefneming verkry en
data-versadiging was met die steekproef bereik. Siende die navorser as ʼn geregistreerde
professionele verpleegster by die kliniek in-diens is, was data-versameling deur ʼn navorser
wat nie aan die universiteit verbonde is nie, voltooi. Data was deur ʼn interpreterende
benadering geanaliseer. Alle verwante etiese beginsels soos anonimiteit, vertroulikheid en
privaatheid was in berekening geneem. Die geldigheid van die bevindinge was versterk deur
pogings om geloofwaardigheid, oordraagbaarheid, betroubaarheid en bevestigbaarheid te
verkry.
Die bevindinge van die studie het getoon dat die toeganklikheid van die kliniek beïnvloed
word deur die geografiese ligging van die kliniek en dat bemarking en die bewusmaking van
dienste aandag benodig. Ander temas wat na vore gekom het, is operasionele tye,
wagperiodes, verhoudinge, konsultasies en finansiële implikasies.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97032
Date04 1900
CreatorsAdams, Rukshana
ContributorsVan der Heever, Mariana M, Damons, Anneleen, Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Interdisciplinary Health Sciences. Nursing.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format87 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.2192 seconds