Return to search

Stochastic visual tracking with active appearance models

Thesis (PhD (Applied Mathematics))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: In many applications, an accurate, robust and fast tracker is needed, for example in surveillance,
gesture recognition, tracking lips for lip-reading and creating an augmented reality by embedding
a tracked object in a virtual environment. In this dissertation we investigate the viability of a
tracker that combines the accuracy of active appearancemodels with the robustness of the particle
lter (a stochastic process)—we call this combination the PFAAM. In order to obtain a fast system,
we suggest local optimisation as well as using active appearance models tted with non-linear
approaches.
Active appearance models use both contour (shape) and greyscale information to build a
deformable template of an object. ey are typically accurate, but not necessarily robust, when
tracking contours. A particle lter is a generalisation of the Kalman lter. In a tutorial style,
we show how the particle lter is derived as a numerical approximation for the general state
estimation problem. e algorithms are tested for accuracy, robustness and speed on a PC, in an embedded
environment and by tracking in ìD. e algorithms run real-time on a PC and near real-time in
our embedded environment. In both cases, good accuracy and robustness is achieved, even if the
tracked object moves fast against a cluttered background, and for uncomplicated occlusions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ’nAkkurate, robuuste en vinnige visuele-opspoorderword in vele toepassings benodig. Voorbeelde
van toepassings is bewaking, gebaarherkenning, die volg van lippe vir liplees en die skep van ’n
vergrote realiteit deur ’n voorwerp wat gevolg word, in ’n virtuele omgewing in te bed. In hierdie
proefskrif ondersoek ons die lewensvatbaarheid van ’n visuele-opspoorder deur die akkuraatheid
van aktiewe voorkomsmodellemet die robuustheid van die partikel lter (’n stochastiese proses) te
kombineer—ons noem hierdie kombinasie die PFAAM. Ten einde ’n vinnige visuele-opspoorder
te verkry, stel ons lokale optimering, sowel as die gebruik van aktiewe voorkomsmodelle wat met
nie-lineêre tegnieke gepas is, voor.
Aktiewe voorkomsmodelle gebruik kontoer (vorm) inligting tesamemet grysskaalinligting om
’n vervormbaremeester van ’n voorwerp te bou. Wanneer aktiewe voorkomsmodelle kontoere volg,
is dit normaalweg akkuraat,maar nie noodwendig robuust nie. ’n Partikel lter is ’n veralgemening van die Kalman lter. Ons wys in tutoriaalstyl hoe die partikel lter as ’n numeriese benadering tot
die toestand-beramingsprobleem afgelei kan word.
Die algoritmes word vir akkuraatheid, robuustheid en spoed op ’n persoonlike rekenaar, ’n
ingebedde omgewing en deur volging in ìD, getoets. Die algoritmes loop intyds op ’n persoonlike
rekenaar en is naby intyds op ons ingebedde omgewing. In beide gevalle, word goeie akkuraatheid
en robuustheid verkry, selfs as die voorwerp wat gevolg word, vinnig, teen ’n besige agtergrond
beweeg of eenvoudige okklusies ondergaan.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1381
Date12 1900
CreatorsHoffmann, McElory Roberto
ContributorsHerbst, B., Hunter, K., Van Zijl, L., Du Preez, J., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Mathematical Sciences. Applied Mathematics.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0016 seconds