Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The constitution of the Republic of South Africa (1996) states that local governments are responsible for the creation of a socioeconomic environment that enables citizens to make a living for themselves. It is on the grounds of this responsibility that the study is based on the relationship between street traders and the City of Cape Town within the Cape Town CBD. This relationship is investigated with the aim of assessing what the nature of the relationship is between street traders and the City of Cape Town. A survey was conducted wherein 71 street traders were interviewed and to complement the survey interviews were conducted with individuals from local government and the private sector who deal with street traders on a daily basis. The survey results indicated that there is a positive relationship between traders and the City of Cape Town, but that local government does not live up to expectation when it comes to the facilitation of informal business development. At the hand off these findings; policy interventions are put forth that would lead to the creation of a facilitative relationship between the City of Cape Town and street traders. Proposed policy interventions are focussed on the improvement of channels of communication between street traders and local government. The proposed policy framework places emphasis on the active participation of local government in the formalisation process of informal traders. The study concludes by proposing policy intervention that would promote a facilitative relationship between street traders and local government and contribute to a sustainable street trading economy in Cape Town. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die grondwet van die Republiek van Suid Afrika (1996) daag elke plaaslike owerheid uit met die taak om ’n sosio-ekonomiese omgewing te skep wat dit vir landsburgers moontlik maak om ’n bestaan te kan maak. Dit is op grond van hierdie verantwoordelikheid dat die studie gebaseer is op die verhouding tussen straathandelaars, binne die sentrale sake kern, en Kaapstad se plaaslike owerheid. Die verhouding tussen straathandelaars en die Stad Kaapstad is ondersoek met die doel om die aard van die verhouding te omskryf. ’n Vraelys is uitgedeel aan 71 straathandelaars en om die opname te komplementeer is onderhoude gevoer met individue van beide die openbare en privaat sektor wat saam met straathandelaars werk op ’n daaglikse basis. Die resultate van die vraelys het gewys op die positiewe verhouding tussen handelaars en die Stad Kaapstad, alhoewel dit aan die lig gekom het dat plaaslike owerhede nie voldoen aan verwagtinge ten opsigte van die fasilitering van informele besigheidsontwikkeling nie. Beleidsmaatreëls wat ’n fasiliterende verhouding sou bewerkstellig; sowel as ’n beleidsraamwerk word voorgestel aan die hand van die bevindinge van die opname. Die voorstelle is grootliks gegrond op die verbetering van kommunikasie tussen die plaaslike owerhede en straathandelaars sowel as die aktiewe deelname van die plaaslike owerheid in die formaliseringsproses van informele handelaars. Deur die implementering van die voorgestelde beleidsmaatreëls is die studie van mening dat ’n fasiliterende verhouding tussen straathandelaars en plaaslike owerhede gevestig kan word met die doel om ’n bydra te maak tot ’n volhoubare straathandel-ekonomie in Kaapstad.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18036 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van Heerden, Schalk Willem |
Contributors | Donaldson, Sybrand Eloff, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 152 p. : ill., maps |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds