Return to search

Riglyne vir 'n hulpverleningsprogram aan 'n gesin met 'n breinbeseerde kind

Text in Afrikaans / In this study an instrument is suggested for implementation by the Educational Psychologist to design a support programme, aimed at handling family members' stress where a child has sustained a brain injury. Attention was paid to the phenomenon "brain injured child" to ascertain demands and needs (physical, cognitive, psychological and emotional). Specific note was taken of the toll on each family member in their observance, experience, assistance and givingĀ· meaning to the child. Reference was made to existing support programmes for such family
members from the acute care phase to the final acceptance and readjustment of the family. With this study the need for a continuous support programme and the contents of such a programme was addressed. Using these guidelines the Educational Psychologist will be able to prepare the family for the stress possibilities in dealing with the brain injured child. / Met hierdie studie is 'n instrument daargestel vir die ontwerp van 'n hulpverleningsprogram vir gebruik deur die Opvoedkundige Sielkundige. Hierdie hulpprogram het as doel, die hantering van stres, deur die gesin van 'n kind, wat 'n breinbesering opgedoen het. In die studie is aandag gegee aan die tipiese gedrag wat oor die
algemeen van 'n breinbeseerde kind verwag kan word. Daar is ook gepoog om te bepaal hoe elke lid van die gesin die breinbeseerde kind beleef, aan hom betekenis gee, en hom probeer help ten opsigte van die eise (fisiek en emosioneel) wat hy stel. Verder is daar gekyk na bestaande hulpverlening (gerig op die hantering van stres) aan die gesinslede van 'n breinbeseerde kind vanaf die akute versorgingsfase tot en met die aanpassing en herorganisering van die gesin. Met hierdie studie is 'n behoefte aan 'n kontinue hulpverleningsprogram
en die inhoud van so 'n program by gesinslede aangespreek. Aan die hand van die riglyne sal die Opvoedkundige Sielkundige 'n gesin kan voorberei op die stres wat hulle ten opsigte van die hantering van 'n breinbeseerde kind te wagte kan wees. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17782
Date06 1900
CreatorsVan Wyk, Louis Johannes Jacobus
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 200 leaves, 19 unnumbered leaves)

Page generated in 0.023 seconds