Return to search

Modelling of dragline dynamics

Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The utilisation ofDraglines to remove overburden in surface mining operations is often the
process that determines the output of these operations. The bucket and its rigging have
been identified as important components where design changes can improve the efficiency
of the dragline. It is necessary to create a method to predict the dynamic behaviour of the
bucket when various design changes are made to the rigging and the bucket. A rigid
multibody dynamic method is formulated that can be used to predict the behaviour of any
physical system that can be modelled as a set of connected rigid bodies. This multibody
method is verified with analytic test problems and an experiment. A description is given
how to use this rigid multibody dynamic method to model the dragline and predict the
behaviour ofthe bucket during an operational cycle. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sleepgrawe word gebruik in oppervlakmynbouaktiwiteite om die mineraal neerslae wat
ontgin word te ontbloot. Hierdie proses bepaal baie keer die produksie van die mynbou
aktiwiteit. Die sleepgraaf se bak en die takelwerk van die bak het 'n groot invloed op die
sleepgraaf se werksverrigting. Om die bak se werksverrigting te verbeter is 'n metode
nodig om die dinamiese gedrag van die bak te voorspel. In hierdie dokument word 'n
metode beskryf waarmee die dinamiese gedrag van enige stelsel bepaal kan word, wat as
'n stelsel van onderling-verbinde onbuigbare liggame beskryf kan word. Die korrektheid
van hierdie metode is getoets met behulp van analitiese sowel as eksperimentele metodes.
Daar word ook 'n beskrywing gegee hoe hierdie metode gebruik kan word om die
beweging van die bak tydens 'n tipiese werksiklus te voorspel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51833
Date03 1900
CreatorsCrous, Pieter Gobregts
ContributorsEls, D. N. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical & Mechatronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format144 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds