Return to search

Educational needs of over age learners in the foundation phase as viewed by educators

Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Being over age-for-grade has become a barrier to learning. More than 15% of learners in
the South African school system are over age. This creates an enormous problem in terms
of education spending per learner. In 1998 South Africa spent one-third of its education
budget on over age learners who included repeaters and drop-outs.
A clearer understanding of the educational needs of over age learners is needed. These
learners are at risk of dropping out, being further retained or being promoted out of the
school system. Thus far over age learners have been marginalised by the education
system essentially due to the system's inability to deal with them. The purpose of this
study is, therefore, to make a contribution to the understanding of the educational needs
of over age learners.
A qualitative approach provided a clear description of the factors that impact on the
educational needs of over age learners. This study revealed the following:
• Over age learners experience a sense of being educationally displaced.
• The attitudes and beliefs of teachers directly influence their educational responses to
the needs of over age learners.
• Over age learners struggle with basic scholastic skills.
• The provision of support comes primarily from classroom peers.
It appears that teachers need a variety of educational skills to deal appropriately with the
needs of over age learners. Furthermore, it appears that these learners need an
educational space of their own within an inclusive education environment. It would
further appear that over age learners need to be acknowledged as being a specific
category of learners with learning barriers, otherwise their needs will continue to be
marginalised by the educational system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit wil voorkom dat ouderdom 'n leerhindernis vir duisende leerders geword het. Meer as
vyftien persent van leerders in die skoolsisteem is oorouderdom. Dit skep 'n probleem in
terme van die opvoedingsonkoste per leerder. In 1998 is 'n derde van die Suid
Afrikaanse begroting aan oorouderdom leerders gespandeer wat ook herhalers en
skoolverlaters insluit.
Daar is 'n behoefte aan groter begrip vir die behoeftes van oorouderdom leerders. Daar is
'n risiko dat hierdie leerders skool kan verlaat, terug gehou kan word, of uit die
skoolsisteem bevorder kan word. Tot dusver is oorouderdom leerders deur die
onderwyssisteem gemarginaliseer hoofsaaklik as gevolg van 'n gebrek aan kennis om
hulle effektiefte akkommodeer. Die doel van hierdie studie was om 'n bydrae te lewer tot
'n beter begrip van die opvoedkundige behoeftes van oorouderdom leerders.
'n Kwalitatiewe benadering is verkies wat 'n duidelike beskrywing gee van die
opvoedkundige behoeftes van oorouderdom leerders. Die studie het die volgende
tendense aan die lig gebring:
• Oorouderdom leerders ervaar hulself as misplaas binne die onderwys stelsel.
• Opvoeders se houdings en oortuigings het 'n duidelike invloed op hul eie
opvoedkundige response ten opsigte van die behoeftes van oorouderdom leerders.
• Oorouderdom leerders worstel met basiese skolastiese vaardighede.
• Oorouderdom leerders ontvang primêr opvoedkundige ondersteuning van medeleerders.
Opvoeders benodig 'n verskeidenheid van opvoedkundige vaardighede om oorouderdom
leerders se behoeftes toepaslik te hanteer. Dit blyk dat hierdie leerders 'n behoefte het
aan hul eie opvoedkundige ruimte binne 'n inklusiewe omgewing. Daar kan
geargumenteer word dat oorouderdom leerders 'n spesifieke kategorie leerders is met
eiesoortige leerhindernisse. Indien bogenoemde nie erken word nie sal daar voort gegaan
word met die miskenning van oorouderdom leerders se behoeftes deur die
opvoedkundige gemeenskap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52251
Date12 1900
CreatorsCairns, Clive John
ContributorsEngelbrecht, P., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format275 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds