Return to search

Grade twelve learners's experiences of an Ngo's life skills programme

Thesis (MEdPsyc)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: After the apartheid regime of the white minority was dismantled, a new democratically
elected government took power for the first time in the history of South Africa. This
newly elected government brought new curriculum policies that have completely changed
the education system in the country. Among was the Curriculum 2005,which used
outcomes based education (OBE) for as the organising principle.
The aim of this study is to gain insight in to the experiences of Grade 12 learners who
attended a Life Skills programme run by Association for Educational transformation
(ASSET). ASSET is a non-governmental organisation that provided supplementary
tuition to Grade 11 and 12 learners in the Khayelitsha and Langa Centre.
The research methodology was a qualitative case study of Xhosa-speaking boys and girls
who were between seventeen and twenty-one years of age. The participants were selected
from learners who lived in Khayelitsha and who are attending the Life Skills programme
at the centre.
The methods used during data collection were interviews, note taking and a literature
review. The data analysis was done by using a procedure of content analysis where
manageable units of data were coded into categories and themes. These themes and
categories were interpreted and matched with the relevant literature. The findings of the study suggest that the Life Skills programme run by ASSET helped
learners in acquiring life skills that may help them to handle challenges they may face.
The learners interviewed for the study indicated that the programme had helped them to
deal effectively with challenges such as teenage pregnancy, HIV/AIDS, substance abuse
and relationships. In addition, the learners suggested that the programme had expanded
their knowledge about careers, tertiary institutions and the field of work. The findings of
the study will be used by ASSET for further programme development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nadat die apartheidsregime van die wit minderheid afgetakel is, het 'n nuutverkose
demokratiese regering vir die eerste keer in die geskiedenis van Suid-Afrika die mag
oorgeneem. Hierdie nuutverkose regering het nuwe kurrikulumbeleid bepaal wat die
onderwysstelsel in die land heeltemal verander het, en onder andere Kurrikulum 2005 en
uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) vir skole ingesluit het.
Hierdie navorsing ondersoek die lewensvaardigheidsprogram vir graad I2-leerders wat
deur ASSET by die Khayelitsha Sentrum bedryf word. Die doel van hierdie ondersoek is
om insig te kry in die ervaring van graad I2-leerders wat die lewensvaardigheidsprogram
van ASSET bygewoon het. Nadat die apartheideidsbewind van die wit minderheidsgroep
ontbind is, het 'n nuutverkose demokratiese regering vir die eerste keer in die geskiedenis
van Suid-Afrika aan bewind gekom." Die ondersoek is belangrik omdat dit leerders sal
help om lewensvaardighede te verwerf wat hulle kan help om vraagstukke wat met
MIVNigs, persoonlike probleme, misdaad en geweld, armoede, tienerswangerskap,
verhoudings en beroepskeuses verband hou, te hanteer.
Die navorsingsmetode was 'n kwalitatiewe gevallestudie met Xhosasprekende seuns en
dogters van tussen sewentien en een-en-twintig jaar oud. Die proefpersone is geselekteer
uit leerders wat die lewensvaardigheidsprogram by die Sentrum bygewoon het, veral dié
wat in Khayelitsha woon, omdat hulle die Sentrum maklik kon bereik.
Die metodes wat tydens data-insameling gebruik is, was onderhoude, aantekeninge en
literatuuroorsig. Die data-analise is gedoen volgens 'n prosedure van oop kodering
waartydens hanteerbare data-eenhede volgens kategorieë en temas gekodeer is. Hierdie
temas en kategorieë is geïnterpreteer en met die literatuur vergelyk.
Die navorsingsresultate dui daarop dat die lewensvaardigheidsprogram wat deur ASSET
bedryf word, leerders gehelp het om lewensvaardighede te verwerf wat hulle kan help om
uitdagings te hanteer. Die leerders met wie daar vir die ondersoek onderhoude gevoer is, het aangetoon dat die program hulle gehelp het om uitdagings soos tienerswangerskap,
MIV/Vigs, dwelmmisbruik en verhoudings doeltreffend te hanteer. Verder het die
leerders aangedui dat die program hulle kennis aangaande beroepe, tersiêre instellings en
die wêreld van werk uitgebrei het. Voorstelle met betrekking tot die ondersoek is
gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50360
Date04 1900
CreatorsKakaza, Sandile, Association for Educational Transformation
ContributorsCollair, Lynette, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format63 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds