Thesis (MEd) -- Stellenbosch University, 1984. / In die loop van die afgelope aantal jare het die massamedia herhaaldelik - by wyse van koerantberigte, tydskrifartikels en aktualiteitsprogramme oor die radio en televisie - die verskynsel van selfmoord by volwassenes, adolessente en kinders onder die aandag gebring. Daar bestaan sterk aanduidings dat daar gedurende die afgelope aantal dekades wêreldwyd 'n beduidende toename in die voorkomssyfers van selfmoord en selfmoordpogings voorgekom het, en dat die syfers bo verwaging hoog kan wees.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/64819 |
Date | 12 1900 |
Creators | Ackermann, Chris (Christiaan Johannes),1948- |
Contributors | Stander, G., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 229 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds