Return to search

The correlation between passive and dynamic rotation in both the lead and trail hips of healthy young adult male golfers during a golf swing

Thesis (MScPhysio)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Introduction-The golf swing is a complex, sequenced movement of body segments. This movement is smooth and well timed
and is referred to as the kinematic golf sequence. This kinematic sequence illustrates the rotational speed, which
occurs between the upper and lower body segments.
Hip rotation plays an integral part to a sound kinematic sequence by providing a pivotal point between the upper
and lower body segments, ensuring a synchronised golf swing. Hip rotation kinematics during a golf swing has
received relatively little attention compared to other body segments’ movements. However, clinicians need to
have a clear understanding of the rotational contribution that each hip make during golf swing in order to
enhance the athlete’s performance and reduce the risk of injury.
The aim of this descriptive research project was to obtain and investigate the total passive and total dynamic
rotation range of movement in both the lead and trail hips of healthy, young adult, male golfers.
Methodology-Seven, low handicapped, male golfers between the ages of 18 and 40 years were randomly selected in the
Western Cape region from areas surrounding Stellenbosch University’s Tygerberg campus. A questionnaire
gathered participant demographics that determined participatory eligibility.
A preliminary reliability study established a baseline measurement for passive total articular hip rotation. Seatadjusted
total passive hip rotation ranges of motion (ROM) measurements were collected with a hand-held
inclinometer.
Dynamic total hip rotation kinematic data was captured during a golf swing with an 8-camera video analysis
system (VICON). Data analyses were performed with Statistica version 10. Hand-held inclinometer intra-rater
reliability was determined with a two-way interclass correlation, standard error of measurement and a 95%
confidence interval level. A Spearman correlation coefficient determined correlation between the total passive
and total dynamic rotation range of movement in both the lead and trail hips.
Results-Passive intra-rater reliability was reported as 0.81 (95% CI: 0.46-0.96). The total average passive articular range
between the lead (62.1° ±6.4°) and trail hip (61.4° ±3.8°) did not report any significant difference (p=0.8). The
total average dynamic golf swing articular range between the lead (29° ± 6.5°) and trail hip (35.° ±7.8°), was
reported as significantly (p=0.04) asymmetric. The findings also demonstrated a positive correlation between
the passive and dynamic total articular range in a lead hip, whereas a negative correlation was reported in a trail
hip. During the golf swing the lead hip utilised 46.4%(± 8) of the total passive available hip rotation, whereas
the trail hip utilised 58.8% (±13.2). Discussion and Conclusions-The findings of this study show that, the passive rotation ROM in a hip (LH=62°; TH=61°) of a golf player does
not exceed the available range it has during a golf swing. The golfer’s hip utilises 46% of the available passive
range of movement in the lead hip and 59% in the trail hip. In the clinical field careful consideration should be
given to the motivation behind mobilizing, treating or stretching the hips of a golf player. These findings can be
incorporated in future research on the relationship between hip-rotation ROM and reduction in the incidence of
injuries amongst golfers. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Inleiding-Die gholfswaai is n komplekse, opeenvolgende beweging van verskeie liggaamsegmente. Hierdie gladde
opeenvolgende bewegings word die kinematiese gholfpatron genoem. Hierdie kinematiese opeenvolgende
bewegings bied ’n illustrastrasie van die rotasiespoed waarteen die beweging tussen die boonste en onderste
liggaamsegmente plaasvind.
Heuprotasie speel ’n deurslaggewende rol in hierdie glad verlopende kinematiese proses. Dit dien as ’n spilpunt
tussend die boonste en onderste kwadrant, wat op sy beurt weer ’n gesinkroniseerde gholfswaai verseker. Die
heuprotasie kinamtieka tydens n gholfswaai het relatief minder aandag ontvang in vergelyking met ander
liggaamsegmente. Klinici moet instaat gestel word om ’n duidelike begrip aangaande die bydrae wat heuprotasie
tydens ’n golfswaai lewer, te ontwikkel. Die atleet se prestasie kan sodoende verbeter word, en die risiko tot
beserings kan ook sodoende voorkom word.
Die doel van hierdie beskrywende navorsingsprojek was om te bepaal wat die totale passiewe en die totale
dinamies rotasie omvang van die leidende en volgende heupe van gesonde jong mans wat gholf speel, te
ondersoek.
Metodologie-Sewe gholf-geskoolde manlike gholf spelers met ’n lae voorgee en tussen die ouderdom van 18 en 40 jaar is
ewekansig gekies. Hierdie kandidate is gekies uit die omliggende gebiede van die Stellenbosch Tygerberg
kampus in die Wes-Kaap waar hulle relatief naby woonagtig was. ’n Vraelys is aangewend om demografiese
eienskappe van elke deelnemer in te samel.
Hierdie inligting wat deur die vraelys bekom is, is gebruik om te bepaal of die deelnemers in aanmerking is vir
die studie. ’n Voorlopige, intra-meter betroubaarheidstudie is gedoen vir passiewe, totale artikulêre heuprotasiemetings
wat met ’n hand hanteerbare hoek meter geneem is. ’n Algemene fisiese ondersoek is in die
biomeganiese labaratorium afgehandel om te bepaal of die deelnemers geskik is vir die toetse. Sit-aangepaste
passiewe totale hip rotasie beweging metings was ingesamel met 'n hand hanteerbare hoek meter.
Intra-meter betroubaarheid is bepaal met ’n twee-rigting interklas korrelasie, standaard foutmeting en ’n 95%
vertroue interval vlak.
Dinamiese totale heup kinematiese rotasiedata is afgeneem met ’n hoë-spoed 3-D videografiestelsel (VICON)
tydens 'n gholfswaai. Data-ontleding is bereken met ’n Statistica weergawe 10. Die gemiddelde en Spearman
korrelasie koëffisiënt is gebruik as aanwysers van verspreiding.
Resultate-Passiewe inter-meter betroubaarheid word geraporteer as 0.81 (95% KI: 0.46-0.96). Die resultate dui op ’n
onbeduidende totale passiewe artikulêre reeks verskille tussen die leidende (voorste) (62.1 ± 6.4 °) en volgende
(agterste) heupe (61.4 ° ± 3.8 °). ’n Beduidende totale dinamiese artikulêre reeks van die leidende (29 ° ± 6.5 °)
en volgende heupe (35.9 ° ± 7.8 °) is tydens die gholfswaai bereik.
Verdere resultate toon ’n positiewe korrelasie tussen die passiewe en dinamiese totale artikulêre reeks in die
leidende heup, terwyl ’n negatiewe korrelasie gerapporteer word vir die volgende (agterste) heup. Tydens ’n
gholfswaai gebruik die leidende heup 46.4% (± 8%) van die totale passiewe beskikbaar heuprotasie, terwyl die
opvolgende (agterste) heup 58.8% (± 13.2%) aanwend.
Bespreking en gevolgtrekking-Die bevindinge van hierdie studie toon dat tydens ’n gholfswaai, ’n gesonde gholfspeler nie die beskikbare
passiewe beweging wat in sy heup bestaan oorskry nie. Slegs 46.4% van die beskikbare passiewe beweging in
sy leidende heup word gebruik, en 58.8% van sy agterste heup. Die klinisie moet deeglike oorweging gegee
word aan die motivering agter die mobilisering, strekke en die behandeling van die heupe van ’n gholfspeler.
Hierdie bevindings kan in toekomstige navorsing geimplimenteer word om die verhouding wat tussen die
omvange vand heuprotasie bestaan te ondersoek. Die voorkoming van moontlike toekomstige beserings in
gholfspelers kan ook verhoed word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86370
Date04 1900
CreatorsAlderslade, Villene
ContributorsCrous, Lynette, Louw, Quinette, Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Physiotherapy.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format106 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds