Return to search

A framework for teaching : reading in Xhosa at secondary school level

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores and potrays various ways in which reading in Xhosa can be analyzed.
Learners are encouraged to see the importance of reading so that they can produce an
effective communication.
A range of approaches will be employed to describe and analyze what the author or writer
wants to deliver through his/her message. Various types of descriptions and analyses of
texts are explored in order to demonstrate the importance of reading. Important proposals
advanced by Davies (1995) in her framework of hierarchical levels of text analysis are
employed in showing that Xhosa reading can be analyzed in terms of this framework. This
study aims at demonstrating the success of adopting the Davies framework for the
learning and teaching of reading in Xhosa.
Different examples of articles are examined from the Xhosa Bona Magazines. Six articles
about Tourism promotion are demonstrated in an analysis using Davies' (1995)
hierarchical levels of describing and analyzing texts.
The seven specific outcomes for the language, literacy and communication learning
area as specified in the Outcomes-based education (OBE) curriculum are discussed in
relation to the teaching and learning of reading. The tourism promotion articles used in
demonstrating the learner - centered approach underlying outcomes-based teaching.
One of the aims of the Outcomes-based curriculum is to enhance learner participation in
learning language including reading. The teaching of this kind of reading skills necessitate
an understanding of how learners respond and understand texts when reading.
The analyses undertaken for the Xhosa texts are important, because they demonstrate the
foundation for successful teaching and learning of reading in Xhosa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek en gee In voorstelling van verskillende wyses waarop leestekste
in Xhosa ontleed kan word.
In Verskeidenheid benaderings saloorweeg word in die beskrywing en analise van die
inhoud wat die skrywer wil oordra in sy/haar skryfwerk. Verskillende tipes beskrywings en
analises van tekste word ondersoek ten einde die belangrikheid van leesvaardigheid te
demonstreer. Belangrike voorstelle soos aangetoon deur Davies (1995) in haar raamwerk
van hiƫrargiese vlakke vir teksanalise word aangewend ten einde aan te toon dat Xhosa
leestekste ontleed kan word in terme van dieselfde raamwerk. Hierdie studie het dus as
doelstelling om die sukses te demonstreer van die aanvaarding van Davies se raamwerk
in die onderrig en leer van leesvaardigheid in Xhosa.
Verskillende voorbeelde van artikels word ontleed van die BONA tydskrif. Ses artikels oor
toerisme promosie word gedemonstreer en ontleed in terme van davies se hiƫrargiese
vlakke vir die beskrywing en analise van tekste.
Die sewe spesifieke uitkomste van die taal, geletterdheid en kommunikasie leerarea
soos gespesifiseer in die Uitkoms-gebaseerde onderwys kurrikulum word bespreek met
betrekking tot onderrig en leer van leesvaardigheid. Een van die doelstellings van die
uitkoms-gebaseerde kurrikulum is om leerders se deelname in die leerproses te vergroot,
insluitende die leesproses. Die onderrig van hierdie tipe leesvaardighede noodsaak In
begrip van hoe leerders tekste verstaan wanneer hulle lees.
Die analises wat gedoen is en die studie is belangrik aangesien dit die basis demonstreer
van suksesvolle onderrig en leer van leesvaardighede en Xhosa.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51570
Date12 1900
CreatorsPiet, Fezeka Caroline
ContributorsVisser, M. W., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format194 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds