M.Comm. / Belastinginsentiewe is daarop gemik om handel met ander lande te bevorder deur buitelandse beleggers aan te moedig om hul geld in die betrokke land te investeer. Dit dien terselfdertyd as aansporing om in spesifieke besighede te bele of spesifieke bedrywe te beoefen. Die studie het ten doel om belastinginsentiewe in Suid-Afrika te ontleed en dit te vergelyk met die van ander lande. Waar moontlik word aanbevelings gemaak oor hoe en waar daar in Suid-Afrika beter van belastinginsentiewe gebruik gemaak kan word. Daar word spesifieke aandag aan die toepassing van die belastinginsentiewe in die verskillende lande gegee.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:10169 |
Date | 12 September 2012 |
Creators | Malan, Jan |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Page generated in 0.0018 seconds