Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study is to investigate the. lifestyles and and romantic relationships of
adolescent girls in the Bishop Lavis community. The study also explores the 'taxi-queen'
phenomenon as a particular form of relationship. The study employed a qualitative
methodology. Data were collected by means of a combination of two methods: firstly, two
focus groups each consisting of seven high school learners between the ages of 16 and 18
years and secondly, in-depth interviews conducted with three adolescent girls between the
ages of 16 and 20 years who were identified as'taxi-queens'. Regarding lifestyles of the
young girls special attention was afforded to leisure activities, the role of the consumer
market, domestic circumstances and future expectations. In the case of romantic
relationships the study focused on the type of relationship the girls are involved in, reasons
for their involvement, the nature and functions of romantic emotions, adolescent dating
patterns, sexual behaviour and sexual violence. Regarding lifestyles findings indicate that
leisure activities as well as the consumer market playa central role in the lives of these
young girls. Leisure activities not only provide pleasure but also function as an escape
mechanism from parental supervision, rules and interference. Young girls tend to
experience romantic relationships as particularly positive and within these relationships
sexuality represents a central component. Sexual activities appear to cornmense during
earlier stages of the dating process. Furthermore, such activities are kept secret from
parents due to fear of negative reactions and sex-related topics are seldom discussed with
parents. Sexual violence often forms a component of romantic relationships between
adolescent girls and boys. In conclusion the 'taxi-queen' relationship as a relatively unique
form of romantic relationship is demonstrated with reference to the experiences of three
young girls involved in such relationships. Recommendations for future research are made
on the basis of the findings of this study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na die lewenstyle en romantiese
verhoudings van 'n groep adolessente meisies in die Bishop Lavis gemeenskap. Die studie
skenk ook aandag aan die 'taxi-queen' verskynsel as 'n besonderse vorm van romantiese
verhouding. 'n Kwalitatiewe metodologiese benadering is gevolg. Data insameling het 'n
kombinasie van twee metodes behels: eerstens, twee fokusgroepe bestaande uit sewe
hoerskoolmeisies elk tussen die ouderdomme van 16 en 18 jaar en tweedens, in-diepte
onderhoude met drie adolessente meisies tussen die ouderdom van 16 en 20 jaar wat as
'taxi queens' geidentifiseer is. Wat lewenstyle vanjong meisies betrefis daar veral gefokus
op vryetydsbesteding, die rol van die verbruikersmark, huishoudelike omstandighede en
toekomsverwagtinge van die groep meisies. Met betrekking tot romantiese verhoudings is
daar hoofsaaklik op die volgende aspekte gefokus: die tipe verboudings waarin die meisies
betrokke is, die redes vir hul betrokkenheid, die aard en funksies van romantiese emosies;
adolessente hofmakery, die voorkoms van seksuele gedrag, seksuele geweld en dwang. Die
studie bevind dat vryetydbesteding en die verbruikermark 'n sentrale rol in die lewe van
hierdie meisies speeL Benewens die plesier wat daaruit geput word, funksioneer
vryetydbesteding as 'n ontsnappingsmeganisme van ouerlike toesig, reels en inmenging
van die kant van ouers. Die studie bevind verder dat jong meisies romantiese verhoudings
as besonder positief beleef. Binne sodanige verhoudings verteenwoordig seksualiteit 'n
sentrale komponent en seksuele aktiwiteite neem in aanvang tydens 'n vroee stadium in die
proses van hofinakery. Betrokkenheid by seksuele aktiwiteite word vir ouers geheim gehou
uit vrees vir negatiewe evaluering en jong meisies kommunikeer selde met hul ouers oor
sekverwante onderwerpe. Verder is bevind dat seksuele geweld dikwels 'n komponent
vorm van romantiese verhoudings tussen adolessente meisies en seuns. Ten slotte word die
besonderse aard van die sogenaamde 'taxi-queen' verhouding beklemtoon aan die hand van
die ervaringe van drie jong meisies betrokke by sodanige verhoudings. Op grond van die
studie word daar aanbevelings vir verdere navorsing gemaak.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49921 |
Date | 14 1900 |
Creators | Van Wieling, Rene Andrea |
Contributors | Kritzinger, A., Van Aswegen, W. F., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | x, 178 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0026 seconds