Thesis (MScEng) -- Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Interest in TCP/IP as a communication protocol for use in space communication has
increased substantially with the growth of the world wide web (WWW). TCP/IP is a
relevant communication protocol for space based communication systems that need to
access the broader terrestrial communication network.
Low Earth Orbit(LEO) satellites have very short delay times between themselves and
the ground, and correspondingly very short connection times. Staying in contact with a
LEO satellite continuously through a space-based network requires large constellations of
satellites and complex routing strategies.
Connectivity with the world wide web using a widely accepted protocol such as TCP/IP
is desirable because it would make communication with the satellite over a terrestrial
station possible, were it to route communication onto the WWW.
This thesis looks at the expected TCP/IP performance over satellite network links, identifies
problem areas for current TCP/IP technologies, and makes suggestions for optimizing
TCP/IP over such links.
The thesis also introduces a new performance benchmark, the equivalence level, allowing
for the simplified description of TCP throughput behaviour over a broad range of network
parameters. The performance of the Linux kernel release 2.4.18 TCP/IP stack is also
evaluated. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die belangstelling in TCP/IP as ’n kommunikasie protokol vir gebruik in die ruimte het
kenmerklik toegeneem met die groei van die wereld wye web (WWW). TCP/IP is ’n
relevante protokol vir kommunikasie stelsels in die ruimte, veral met die doel om toegang
tot land gebaseerde kommunikasie netwerke te kry.
Lae wentelbaan sateliete het baie kort vertragingstye tussen die aarde en die sateliet, en
gevolglik baie kort verbindingstye. Groot sateliet konstelasies en komplekse verbintenis
strategie word benodig om ’n lae wentelbaan sateliet deurentyd in kontak te hou met ’n
ruimtegebaseerde netwerk.
Verbinding met die wereld wye web deur die gebruik van ’n wyd aanvaarde protokol, soos
TCP/IP, is wenslik, want dit sal kommunikasie met die sateliet oor ’n aardgebaseerde
stasie moontlik maak, sou dit kommunikasie oor die wereld wye web stuur.
Hierdie tesis kyk na die verwagte werking van TCP/IP oor sateliet netwerk konneksies,
identifiseer probleme met huidiglike TCP/IP tegnologie, en maak voorstellings vir die
optimale funtionering van TCP/IP oor sulke konneksies.
Hierdie tesis stel ook ’n nuwe werkverrigtings maatstaf, die gelykheidsvlak, wat die vereenvoudige
beskrywing van TCP/IP data tempo gedrag oor ’n groot variasie van netwerk
parameters toelaat. Die werking van die Linux Kernel 2.4.18 TCP/IP stapel word ook
geevalueer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49954 |
Date | 04 1900 |
Creators | Thompson, Richard |
Contributors | Mostert, S., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 87 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0161 seconds