Return to search

Wit onderwysers se persepsies van Swart onderwysers se beroepswereld as leefwereld

Submitted in fulfillment for the Degree Doctor of Education in the Department of Educational Psychology in the Faculty of Education at the University of Zululand. = Afr: Proefskrif voorgele ter nakoming van die Vereistes vir die Graad Doctor Educationis
in die Departement Opvoedkundlge Sielkunde
van die Fakulteit Opvoedkunde aan die
Universiteit van Zoeloeland, 1994. / Eng = The aim of this study was to determine whether white teachers maintain certain perceptions regarding the black teacher's occupational world as life-world.

From the literature study it became clear that the implementation of the policy of separate development caused black and white teachers to exercise their professions separately and therefore had little or no opportunity for professional contact.


Separate subsystems of education, each with it's own standard, caused black and white teachers to form different perceptions of one another's occupational worlds.

Resistance to the policy of separate development influenced the education system and led to the crisis in black education. Education became the battlefield of political ideologies. This crisis culminated in the Soweto uprisings of 1976. Both pupils and teachers took to unacceptable behaviour such as stay-aways, strikes, and boycotts in order to accomplish certain political goals.

In order to determine white teachers perceptions of the black teachers occupational world, an empirical study was undertaken. The content of the self structured questionnaire dealt with certain relevant aspects of the teachers occupational world.
From this research it became clear that white teachers are of the opinion that the black teacher's training is not always of a high professional standard and that black teachers often act in an unprofessional manner. Results from the empirical research indicated that white teachers have a very limited knowledge of the black teacher's occupational world as life-world.

As a result of the findings of this research certain recommendations were made:
* A Council for Teachers must be established.
* All teachers must be compelled to register with the recommended Council.
* All curricula for both the training of student teachers and permanentteachers who wish to improve their qualifications, must be accredited with the Council for Teachers.
* All teachers must undergo a period of internship.
* All teachers must be professionally equipped for a new education dispensation.

With this research an effort was made to establish certain recommendations in order to improve the relationship between black and white teachers in a new educational dispensation.

It is trusted that this study on teacher perceptions will eventually lead to a better quality of education for all the children of South Africa. Afr =Die doel van hierdie studie was om vas te stel of wit onderwysers sekere
persepsies rakende die beroepswereld as leefwereld van swart onderwysers
huldig.
Uit die Iiteratuurstudie het dit geblyk dat die implementering van die beleid van
afsonderlike ontwikkeling daartoe gelei dat swart en wit onderwysers hulle
professies apart moes beoefen en gevolglik min geleentheid tot professionele
kontak gehad het. Afsonderlike substelsels vir onderwys, elk met eiesoortige
standaarde het veroorsaak dat wit en swart onderwysers sekere persepsies
van mekaar se beroepswerelde gevorm het.
Verset teen die beleid van afsonderJike ontwikkeling wat na die onderwys
oorgespoel het, het swart onderwys in 'n krisis gedompel. Onderwys het die
politieke slagveld van ideologiese doelwitte geword. Hierdie krisis het in die
Soweto-opstande van 1976 gekulmineer. Nie net het leerlinge hulle aan
onaanvaarbare gedrag begin skuldig maak nie, maar onderwysers het hulle
ook al hoe meer tot onprofessionele gedrag 5005 wegbly-aksies, stakings en
boikotte gewend ten einde sekere doelwitte te bereik.
Ten einde die aard van die wit onderwysers se persepsie van die swart
onderwyser se beroepswereld te bepaal, is 'n empiriese ondersoek deur middel
van 'n selfgestruktureerde vraelys onderneem. Die inhoud van die vraelys het
gehandel oar sekere aspekte van die onderwyser se beroepswereld. Uit die ondersoek het dit geblyk dat die wit onderwyser van mening is dat
swart onderwysopleiding nie van hoogstaande professionele gehalte is nie en
dat swart onderwysers hulle dikwels aan onprofessionele gedrag skuldig
maak. By die verwerking van die statistiese data het dit geblyk dat wit
onderwysers 'n beperkte kennis en insig rakende die swart onderwyser se
beroepswereld as leefwereld het.
Op grand van die bevindinge van die ondersoek word die volgende
aanbevelings gemaak:
*
*
*
Oat die daarstelling van 'n Raad vir Onderwysers oorweeg
sal word.
Oat daar van alle onderwysers in die toekoms verwag sal
word om by 'n Raad vir Onderwysers te registreer.
Oat alle kurrikula vir die opleiding van onderwysers by die
Raad vir Onderwysers geakkrediteer sal word.
Met hierdie navorsing is daar gepoog om aanbevelings te maak wat die
verhouding tussen wit en swart onderwysers in 'n nuwe onderwysbedeling
sal verbeter. Die hoop word uitgespreek dat die verbetering van die swart
onderwyser se kwalifikasies sy professionele gedrag sal bevorder en
uiteindelik tot 'n beter gehalte onderwys vir al die kinders van Suid-Afrika mag
lei.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uzulu/oai:uzspace.unizulu.ac.za:10530/574
Date January 1994
CreatorsVan der Merwe, Andre
ContributorsUrbani, G.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0026 seconds