Text in Afrikaans / Die konsepdokument van die National Curriculum Statement (2003) van die Onderwysdepartement
in Suid-Afrika staan 'n inklusiewe benadering voor met verwysing na gehalte-onderwys vir alle
leerders, en maak sodoende voorsiening vir die diversiteit van leerders. Die National Curriculum
Statement stel dit (vir die eerste keer in Suid-Afrika) onomwonde dat die nuwe Nasionale
Kurrikulum voorsiening sal maak vir alle leerders met struikelblokke tot leer (StL) in teenstelling met
hulle uitsluiting in die verlede van gewone onderwys of hoofstroming by verstek. Beperkte
navorsing het aan die lig gebring dat onderwysers opleiding benodig om die verskeidenheid
struikelblokke te hanteer wat leerders moontlik kan he. Die navorser het die weg gebaan vir die
opleiding van onderwysers en leerders om StL te akkommodeerdeurditas deel van die leerondersteuningsmateriaal
in te sluit. Die vertrekpunt van die opleidingsprogram is dat elke mens in 'n
sekere mate struikelblokke het om te oorkom en dat die opvoedkundige gemeenskap elkeen van
daardie gemeenskap kan insluit en versorg. / The draft document of the National Curriculum Statement (2003) of the Department of Education
in South Africa promotes an inclusive approach regarding the quality education of all learners, thus
including provision for diversities of learners. The National Curriculum Statement states explicitly
(for the first time in South Africa) that the new National Curriculum will provide for all learners with
barriers to learning (BtL) as opposed to their previous exclusion from ordinary education or mainstreaming
by default. Limited research - has shown that teachers need training to deal with the
variety of barriers that learners may exhibit. The researcher pioneered the concept of including the
training of teachers and learners to accommodate BtL as part of the learning support material. The
training programme's point of departure is the view that, to some extent, every person has certain
barriers to overcome, and that the educational community can include and care for each and every
member of that community. / Educational Studies / M.Ed. (Inclusive Education)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1748 |
Date | 30 June 2004 |
Creators | Groenewald, Sonja |
Contributors | Krüger, Deirdré |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | other |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xii, 232 leaves) |
Page generated in 0.0016 seconds