Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The publication of the Report of the National Commission on Higher Education (NCHE) in
1996, the White Paper on Higher Education (1997) and the Size and Shape Report (2000)
has profoundly changed the landscape of Higher Education in South Africa. Institutions of
Higher Education have to re-think, among others, their teaching and learning strategies
including the integration and use of technology. Although the use of technology in higher
education is still in the early stages, the use of Information and Communication
Technologies (ICTs) is growing rapidly.
The University of Stellenbosch started to integrate the Internet in their teaching in 1998.
Research was undertaken to find a suitable on-line course management system and Web
Course Tools (WebCT) was chosen for this purpose. Since it was implemented, the use
of WebCT has grown exponentially, although in most cases only as an add-on to
classroom lectures. The World Health Organisation (WHO) Mental Health Disorders in
Primary Care programme was the first programme developed as a full distance education
course, delivered completely by means of WebCT and making use of the team approach
to programme development. This programme was therefore chosen as the case study for
this research.
The purpose of this study is to apply 24 internationally developed benchmarks for quality
on-line distance education to the WebCT component of the WHO programme in order to
determine the applicability of these benchmarks for World Wide Web (WWW)
programmes at the University of Stellenbosch.
The research strategy for this study is a qualitative case study. Qualitative data was
obtained by conducting semi-structured interviews with the individuals involved in the
design, development and implementation of the WHO course. The study concludes that
the 24 benchmarks cannot be applied to the current University of Stellenbosch context.
The systems at the US will either have to be adapted, or established to meet the
requirements of the international benchmarks. Another option for the US could be to
develop their own benchmarks, taking international guidelines into account. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die publikasie van die Nasionale Kommissie vir Hoër Onderwys se verslag in 1996, die
Witskrif vir Hoër Onderwys 1997 en die onlangse "Size and Shape" Verslag, het die
scenario vir Hoër Onderwys in Suid-Afrika onherroeplik verander. Hoër Onderwys
instellings is besig om, onder andere, die strategieë wat leer en onderrig bevorder, in
heroorweging te neem en dit sluit die integrasie of gebruik van tegnologie as een van die
belangrikste punte in. Alhoewel die gebruik van tegnologie in Suid-Afrika nog in 'n
beginstadium is, groei die gebruik hiervan ongekend.
Die Universiteit van Stellenbosch het sedert 1998 begin om die Internet in leer en onderrig
te benut. Navorsing is gedoen oor 'n geskikte elektroniese kursusbestuurstelsel en die
keuse het op "Web Course Tools (WebCT)" geval. Sedert die implementering hiervan het
die gebruik eksponensiële groei beleef. In die meeste gevalle word WebCT bykomend tot
klaskameronderrig gebruik. Die "World Health Organisation (WHO) Mental Health
Disorders in Primary Care" programme was een van die eerste, volledige
afstandsonderwysprogramme wat van die spanbenadering tot programontwikkeling
gebruik gemaak het. Die program is daarom ook as gevallestudie vir hierdie navorsing
gekies.
Die doel van hierdie navorsing is om 24 internasionale kriteria vir kwaliteit Internet
afstandsonderrig, toe te pas op die WebCT komponent van die bogenoemde WHO
kursus, ten einde te bepaal of die kriteria toepaslik is vir Internetkursusse binne die
Universiteit van Stellenbosch konteks.
Die navorsingstrategie wat aangewend is om die doel van hierdie navorsing te bereik, is 'n
kwalitatiewe gevallestudie. Kwalitatiewe data is verkry deur semi-gestruktureerde
onderhoude met die persone te voer wat betrokke was by die ontwerp, ontwikkeling en
implementering van die WHO program. Die afleidings wat deur hierdie studie gemaak
word, is dat die 24 kriteria nie toepaslik is vir die huidige Universiteit van Stellenbosch
konteks nie. Die US sal dus die huidige sisteme moet verander of sisteme vestig ten
einde aan internasionale standaarde te voldoen. 'n Ander opsie sou wees om 'n eie stel
kriteria, gebaseer op die internasionale kriteria, te ontwikkel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52484 |
Date | 03 1900 |
Creators | Herman, Nicoline |
Contributors | Bitzer, E. M., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 108 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds