Return to search

An individualized performance appraisal system for academic staff at Peninsula Technikon

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Higher education depends heavily on government funding, yet the tendency in both
industrial and developing countries is one towards a decrease in budget allocation for the
maintenance or improvement of higher education. At the same time institutions of higher
learning are increasingly required to give account of that performance.
Higher Education institutions will have to explore avenues of raising revenue other than
government funding. Decisions with regard to promotion and salary increases, which
form a substantial part of the expenditure on the institutional budget, must therefore be
based on justifiable grounds if these institutions are to remain viable. It is for this reason
that performance appraisal of academic staff assumes increasing significance.
This study addresses the aspect of introducing an individualised performance appraisal
system for academic staff. The research is in the format of a literature review of
performance appraisal in higher education followed by a questionnaire survey and
interviews among academic staff at an institution of higher learning.
The questionnaire survey and interviews prove that performance appraisal for academic
staff is necessary. According to the interviews there is, however, not substantive support
for an individualised performance appraisal system for academic staff. In view of the
support for performance appraisal elicited by the questionnaire survey, however, the
research recommends that an individualised performance appraisal system be introduced
for academic staff on an experimental basis, and that the research goal be subjected to
further research in a more extensive manner by taking a bigger sample and employing
different research methods. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hedendaagse tendens in hoër onderwys dui op 'n vermindering van finansiële
ondersteuning deur die owerheid aan instellings vir hoër onderwys, ten spyte daarvan dat
sodanige instellings hoofsaaklik aangewese is op die owerheid vir befondsing vir die
handhawing, of selfs verbetering, van hoër onderwys. Terselfdertyd word daar groter
verantwoording van instellings vir hoër onderwys vereis.
Instellings van hoër onderwys sal ernstige oorweging daaraan moet skenk om ander
inkomstebronne as staatsbefondsing te bekom, ten einde die befondsing deur die
owerheid aan te vul. Bevordering en salarisverhogings vorm 'n groot deel van die
uitgawes op die begroting van die instelling. Besluite in hierdie verband behoort
derhalwe geneem te word op gesonde grondslae. Dit is om hierdie rede dat
prestasieboordeling van doserende personeel toenemende belangrikheid aanneem.
Hierdie navorsmg fokus _ op die instelling van 'n geïndividualiseerde
prestasiebeoordelingstelsel vir doserende personeel.
Die navorsing is in die formaat van 'n literatuurstudie van prestasiebeoordeling in hoër
onderwys, gevolg deur 'n vraelysondersoek en onderhoude met doserende personeel by
'n instelling vir hoër onderwys.
Die vraelysondersoek en onderhoude bewys dat prestasiebeoordeling van doserende
personeel wel nodig is. Daar is egter, volgens die onderhoude, onvoldoende steun vir 'n
geïndividualiseerde stelsel van prestasiebeoordeling vir doserende personeel. In die lig
van die ondersteuning vir prestasiebeoordeling soos blyk uit die vraelysondersoek, beveel
die navorsing aan die instelling van 'n geïndividualiseerde prestasiebeoordelingstelsel vir
doserende personeel op 'n proefbasis, en dat meer intensiewe navorsing ten opsigte van
die navorsingsdoelwit gedoen word deur 'n groter steekproef te neem en verskillende
navorsingsmetodes te gebruik.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52111
Date03 1900
CreatorsCronje, Standford Ebraim
ContributorsKapp, C. A., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format91 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds