Return to search

Technology as a new learning area in the South African school curriculum: a critical reflection

Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the implementation of Technology as a
learning area in the South African school curriculum. This
investigation is done within the context of three articles contained in
chapters two, three and four.
Article one, chapter two, investigates the readiness of educators to
implement Technology in the classroom. A survey was done by
means of interviews and a questionnaire. The interviews and
questionnaire focused on three critical questions to determine the
readiness of educators, namely
• A conceptual understanding of Technology as learning area;
• The type of technology suitable for the South African curriculum;
and
• The extent of government support to implement Technology
successfully.
The findings suggest that educators do have a conceptual
understanding of Technology and that they emhasized the use of
technology within the curriculum that suits local conditions. It
identified the lack of government support as the biggest problem
facing the successful implementation of Technology.
Article two, chapter 3, investigates Technology as part of the
Outcomes- Based Curriculum 2005. It is a theoretical study that
discuss the relevance and purpose of Technology as learning area in
the new curriculum.
It finds that the position of Technology as learning area in the
curriculum is unequivocal. It proved that there is a strong link
between technological innovation, economic growth and social
development. It suggest, therefor, that Technology is a catalyst for
economic growth and social development.
Article three, chapter four, invetsigates how Technical Drawing as
subject from the old dispensation can be reconciled with Technology
as a learning area.
It finds that Technical Drawing as a graphical language can be
applied as an effective tool of communication in the different stages
of the Technological Process. It suggests that the old subjects can
reconcile with the learning areas in the new curriculum.
These three articles, in summary, emphasize the importance and
relevance of Technology as a separate learning area in the new
curriculum. The objective, therefore, is to use Technology as a
catalyst for economic growth and social development, so dearly
needed by South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die implementering van Tegnologie as 'n
leerarea in die skoolkurrikulum. Hierdie ondersoek word binne die
konteks van drie artikels wat in hoofstukke twee, drie en vier vervat
word, gedoen
Artikel een (hoofstuk twee), ondersoek die gereedheid van opvoeders
om Tegnologie in die klaskamer toe te pas. 'n Opname is deur
middel van onderhoude en 'n vraelys gedoen. Ten einde die
gereedheid van opvoeders te bepaal, is daar in die onderhoude en
vraelys op drie kritieke vrae gefokus:
• 'n konseptueie begrip van Tegnologie as 'n leerarea;
• die soort tegnologie wat relevant sou wees binne die Suid-
Afrikaanse kurrikulum; en
• die mate van regeringshulp wat nodig sou wees om Tegnologie
suksesvol as leerarea te implementeer.
Die bevindinge dui daarop dat opvoeders wel 'n konseptueie begrip
van Tegnologie het. Dit blyk voorts dat opvoeders die gebruik binne
die kurrikulum beklemtoon van tegnologie wat by plaaslike
omstandighede pas. Gebrekkige regeringshulp is as die grootste
probleem rakende die suksesvolle implementering van Tegnologie as
leerarea geidentifiseer.
Artikel twee (hoofstuk drie) ondersoek Tegnologie as deel van die
Uitkomsgebaseerde Kurrikulum 2005. Dit is 'n teoretiese studie wat
die toepaslikheid en doel van Tegnologie as leerarea in die nuwe
kurrikulum bespreek.
Daar word bevind dat die plek van Tegnologie as leerarea in die
kurrikulum ondubbelsinnig is. Daar is bewys dat daar 'n sterk band
bestaan tussen tegnologiese vernuwing, ekonomiese groei en sosiale
ontwikkeling.
Artikel drie (hoofstuk vier) ondersoek hoe Tegniese Tekene as "ou"
vak van die vorige bedeling, met Tegnologie as leerarea versoen kan
word.
Daar word bevind dat Tegniese Tekene, as 'n grafiese taal,
aangewend kan word as 'n doeltreffende kommunikasiemiddel in die
verskillende stadia van die Tegnologiese Proses. Daar word
voorgestel dat die ou vakke versoen kan word met die leerareas in
die nuwe kurrikulum.
Hierdie drie artikels beklemtoon dus die belangrikheid en relevansie
van Tegnologie as 'n aparte leerarea in die nuwe kurrikulum. Die
doel is om Tegnologie aan te wend as katalisator vir ekonomiese
groei en sosiale ontwikkeling wat so dringend nodig is in Suid-Afrika.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53083
Date12 1900
CreatorsAdams, John
ContributorsCarl, A. E., Jordaan, V-S (Van AS), Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format90 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds