Return to search

The experiences of pregnant teenagers about their pregnancy

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The alarming rate of teenage pregnancies among South Africans became a driving force for
the researcher to investigate this particular phenomenon. The goal of this study was to
explore and describe the experiences of pregnant teenagers about their pregnancy. Guided
by the research question “ What are the experiences of pregnant teenagers about their
pregnancy?” a scientific investigation was undertaken. The objectives set for the study were
to determine their experience of their current pregnancy; to determine their knowledge of
contraceptives; and to explore their experience regarding the services delivered by the
health care workers.
A phenomenological descriptive design with a qualitative approach was the most suitable
scientific method to describe the experiences of pregnant teenagers who attend an antenatal
clinic in Chatsworth, Kwazulu Natal. An interview guide or protocol that includes a list of
open-ended questions based on the objectives, the literature review, and the professional
experience of the researcher was designed and used to explore during each interview. The
final sample consisted of ten participants.
Experts in the field of nursing and research methodology were consulted to determine the
feasibility and content of the study, to evaluate the research process and outcome. The
researcher collected the data personally. Data was collected by means of individual
interviews. The researcher did the transcription of the interviews. Ethical approval was
obtained from Stellenbosch University and the relevant health authorities. Informed written
consent was obtained from the participants. Parental permission was obtained for
participants under the age of 18 years. Participants younger than 18 years of age also
completed an assent form.
Data that emerged from the data analysis was coded and categorised into sub-themes and
themes. The researcher compiled a written account of the interpretations that emerged from
the data analysis. In addition, member checking was done with each participant after
individual interviews, to validate the transcribed data. The conceptual framework for this study was adapted from Maslow (1968). The findings
suggest that there is a need for parental intervention as far as teenage pregnancy is
concerned, financial difficulties associated with poverty was identified as one of the major
contributing factor to teenage pregnancy, and attitudes of providers of contraceptives led to
teenagers, not using contraceptives in some cases. It is recommended that services at the clinic be improved; health care workers undergo extensive training and education regarding
teenage health and sexuality needs. Furthermore review and revitalisation of education
programs at schools, to meet the needs of teenagers, which are constantly changing
according to the times, are recommended. The involvement of parents and the community in
combating issues surrounding teenage pregnancy is vital. Further research is recommended
to find solutions to alleviate this problem of teenage pregnancy. All stakeholders need to
work together to remedy this social problem as it is not an issue that can be dealt with in
isolation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die veronrustende voorkoms van tienerswangerskappe onder Suid-Afrikaners was die
motiverende faktor vir die navorser om die studie te onderneem. Die doel van die studie was
om die ervaringe van swanger tieners ten opsigte van hul swangerskap te identifiseer en te
beskryf. Die wetenskaplike ondersoek is gelei deur die navorsingsvraag, “wat is die
ervaringe van swanger tieners betreffende swangerskap?” Die doelwitte vir die studie was
om te bepaal: die ervaringe van die huidige swangerskap; kennis betreffende
voorbehoedmiddels sowel as die ervaring ten opsigte van die dienste soos gelewer deur die
gesondheidswerkers.
'n Fenomenologiese, beskrywende ontwerp met 'n kwalitatiewe benadering is as die mees
geskikte wetenskaplike metode beskou om die ervaringe van swanger tieners wie 'n
voorgeboorte-kliniek in Chatsworth, KwaZulu-Natal bywoon, te beskryf. Die navorser het
gebruik gemaak van 'n vooraf opgestelde onderhoud gids, protokol bestaande uit 'n lys van
oop vrae gebaseer op die doelwitte, die literatuuroorsig en die professionele ervaring van die
navorser. Die finale steekproef was tien deelnemers.
Kundiges op die gebied van verpleging en navorsingsmetodologie is geraadpleeg ten
opsigte van die haalbaarheid, inhoud van die studie sowel, as om die proses en uitkoms van
die navorsing te evalueer. Die data is persoonlik deur die navorser versamel. Data is
ingesamel deur middel van individuele onderhoude. Transkripsie van die onderhoude is deur
die navorser self-gedoen. Etiese goedkeuring is vooraf verkry vanaf die Universiteit van
Stellenbosch sowel as die betrokke gesondheidsowerhede. Ingeligte skriftelike toestemming
is verkry van die deelnemers sowel as van die ouers in geval van minderjaige tieners. Tydens die data-analise is data gekodeer en in temas en sub- temas kategoriseer. 'n
Skriftelike verslag is saamgestel ooreenkomstig die interpretasie uit die data-analise. Die
navorser het na transkripsie met elke onderskeie deelnemer gekontroleer ten einde
geldigheid van die data te verseker. Maslow (1968) se teorie is gebruik as konseptuele
raamwerk vir die studie. Die bevindinge dui daarop dat daar 'n behoefte is aan ouerlike
tussentrede betreffende tienerswangerskappe. Finansiële probleme in verband met armoede
is ïdentifiseer as een van die groot bydraende faktore tot tienerswangerskappe, sowel as dat
houdings van diegene wat kontrasepsie verskaf daartoe kan lei dat tieners nie wil gebruik
maak van voorbehoedmiddels nie. Dit word aanbeveel dat die dienste by die kliniek moet
verbeter; gesondheidswerkers uitgebreide opleiding en onderrig moet kry ten opsigte van
tienergesondheid en seksualiteit behoeftes. Hersiening en vernuwing van opvoedkundige programme by skole om in die voortdurende veranderende behoeftes van tieners, te
voldoen. Die betrokkenheid van ouers en die gemeenskap in die bestryding van kwessies
rondom tienerswangerskappe is noodsaaklik. Verdere navorsing word aanbeveel om
oplossings te vind om hierdie probleem van tienerswangerskappe aan te spreek. Alle
belanghebbendes moet saamwerk om hierdie sosiale probleem op te los.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19965
Date03 1900
CreatorsRangiah, Julie
ContributorsEygelaar, Johanna, Stellenberg, E. L., Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format93 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0032 seconds