Return to search

Die verskille tussen bruin en swart adolessente se seksuele gedrag

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Adolescents belonging to lower socio economic groups, seem to be at risk for teenage
pregnancies as well as the contraction of sexually transmitted diseases and HIV/AIDS. It is
therefore important to study the sexual behaviour of these adolescents. This study
focussed on the sexual behaviour of coloured and black female adolescents from working
class communities. The respondents consisted of all the coloured and black female
adolescents in a traditional coloured and a traditional black school in a semi-rural area. A
self-administrative questionnaire was used. The questionnaire focussed on biographical
details, the language adolescents use when they talk about sex as well as their sexual and
contraceptive behaviour. The goals of the study were to describe the sexual behaviour of
the black adolescents and to compare the sexual behaviour of the coloured and the black
respondents. A quantitative methodology was used to examine the black respondents'
range of sexual behaviour, communication about sex, sexual force and molestation as well
as high risk sexual behaviour. According to the results a high percentage of black
adolescents used Western and medical terms when they talk about sex. The sexually
active black adolescents had coitus at an early age which could have implications for the
incidence of teenage pregnancies and HIV/AIDS. A large percentage of the black
adolescents indicated that they did not masturbate. Most of the black adolescents also
indicated that they did not talk about sex with other people. A small percentage of the
black adolescents reported that they were sexually molested or raped. A comparison with
the coloured adolescents indicated that: more of the black adolescents reported that they
had had coitus; more black adolescents reported pregnancies, more black respondents
reported that they masturbated and fewer black adolescents reported that they smoked
and used alcohol. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Adolessente wat aan laer sosio-ekonomtese graepe behaart, blyk 'n hoë risikagroep te
wees vir tienerswangerskappe sawel as vir seksueel-aardraagbare siektes en MIV/VIGS.
deel vorm. Dit is dus belangrik dat hierdie adalessente se seksuele gedrag nagevars ward.
Hierdie studie het gefakus ap die seksuele gedrag van bruin en swart vroulike adolessente
afkamstig uit werkersklas gemeenskappe. Die respandente het bestaan uit alle vroulike
adolessente by 'n tradisianele bruin skaal en 'n tradisionele swart skaal in 'n semilandelike
area. 'n Self-geadministreerde vraelys wat gefakus het ap biagrafiese gegewens,
die taal wat adolessente gebruik wanneer hulle van seks praat asook seksuele en
kantraseptiewe gedrag is in die studie gebruik. Die dael van die studie is eerstens om 'n
beskrywing te bied van die swart adolessente se seksuele gedrag en tweedens om die
seksuele gedrag van die bruin en swart adolessente met mekaar te vergelyk. "n
Kwantitatiewe metadalagie is gebruik om die spektrum van seksuele gedrag,
kommunikasie aar seks, seksuele dwang en malestering asook haë risiko seksuele gedrag
van die swart respandente te ondersoek, Die resultate het daarop gedui dat "n graot
persentasie van die swart adolessente gebruik maak van Westerse en mediese terme
wanneer hulle van seks praat. Die aanvang van koïtus vir die seksueel aktiewe swart
adolessente was ap "n vroeë ouderdom , wat implikasies kan hê vir die voorkoms van
tienerswangerskappe en MIV/VIGS. 'n Graat persentasie van die swart adolessente het
gerapparteer dat hulle nie masturbeer nie. Dit het verder geblyk dat hierdie graep swart
adolessente selde verbaal aar seks kammunikeer met ander persone. "n Klein persentasie
van die swart adolessente het qerapporteer dat hulle seksueel gemalesteer af verkrag is.
"n Vergelyking met die bruin adolessente het aangedui dat meer swart adolessente kaitus
gehad het, meer swart adalessente swangerskappe gerapparteer het, meer swart
adalessente aangedui het dat hulle gemasturbeer het en dat minder swart adolessente
raak en alkahalgebruik gerapparteer het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52800
Date12 1900
CreatorsWest, Heather Hayley
ContributorsLesch, E., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format76 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds