Return to search

The adolescent and sexual health

Thesis (MCur)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Research and in certain instances the lack of research as well
as extensive experience of the researcher in this field of study
convinced the researcher that a scientific study / exploration is
critical on the different aspects of adolescent sexual health. A
study, based on a combination of qualitative and quantitative
methods (triangulation), was conducted to identify and describe
the factors playing a role in adolescents’ experiencing problems
in maintaining their sexual health.
Adolescents are at risk of contracting Sexually Transmitted
Diseases including HIV/AIDS because of their sexual behaviour.
Initiation of early sexual relations contributing to possible
multiple sexual partners and failure to consistently use condoms
contribute to this risk. Failure to continuously use a reliable
contraceptive method also enhances the risk of unintended
pregnancies and consequent exposure to the risks involved in
termination of pregnancy or the psychological effects of giving
the baby up for adoption, the hardship of raising the baby as a
single parent or being forced to marry at a young age. Thus the
physical-, emotional-, and social well being of the adolescent is
at risk when they are not equipped to maintain their sexual
health.The study concludes that adolescents that are sexually active
and have multiple sexual partners have a higher probability of
not maintaining their sexual health.
Based on the outcome of this study the researcher feels strongly
that the following needs to be addressed in order to promote the
maintenance of adolescent sexual health:
• Professional nurses need to be trained and sensitized to
guide and manage adolescents seeking sexual or
reproductive advice;
• Sexuality programmes need to be integrated into school
curricula;
• Positive use of the mass media to promote healthy
lifestyles; and
• Training programmes for parents and adolescents. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Navorsing en in sekere gevalle die gebrek daaraan sowel as
ekstensiewe ondervinding van die navorser in die studieveld, het
die navorser oortuig dat ‘n wetenskaplike studie / eksplorasie
oor die veskillende aspekte van adolessente seksuele
gesondheid krities was. ‘n Studie, gebaseer op ‘n kombinasie
van kwalitatiewe en kwantitatiewe metodes (triangulasie), was
uitgevoer om die faktore wat ‘n rol speel in adolessente se
vermoëns om hul seksuele gesondheid te handhaaf, te
identifiseer en te bepreek.
Adolessente se risiko is hoog om Seksueel Oordraagbare
siektes, insluitend MIV/VIGS, op te doen weens hul seksuele
gedrag. Die aanvang van vroeë seksuele verhoudings dra by
tot moontlike meervoudige seksmaats en die gebrek aan
konsekwente gebruik van kondome verhoog die risiko. Gebrek
aan die aaneenlopende gebruik van ‘n betroubare
kontraseptiewe metode verhoog ook die risiko van ‘n
ongewensde swangerskap en gevolglike blootstelling aan die
risiko’s verbonde aan terminasie van swangerskap of die
psigologiese effekte wat gepaard gaan met aanneming, enkel
ouerskap en geforseerde trou op ‘n vroeë ouderdom. Derhalwe
word die fisiese-, emosionele- en sosiale welsyn van die
adolessent bedreig as hulle nie toegerus is om hul seksuele
gesondheid te handhaaf nie.Die gevolgtrekking van die studie is dat adolessente wat
seksueel aktief is en meervoudige seksmaats het, ‘n hoër
waarskynlikheid het om nie hul seksuele gesondheid te
handhaaf nie.
Gebaseer op die uitkoms van die studie is die navorser van
mening dat die volgende aangespreek moet word ten einde die
handhawing van adolessente seksuele gesondheid te bevorder:
• Geregistreerde vepleegkundiges moet opgelei en
gesensitiseer word om adolessente te hanteer en
van leiding te voorsien;
• Seksualitiet programme moet in die skool kurrikulum
integreer word;
• Positiewe gebruik van die massa media om gesonde
lewenstyle te bevorder; en
• Opleidingsprogramme vir ouers en adolessente.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16251
Date04 1900
CreatorsAsia, Ida
ContributorsWelmann, E.B., University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 271 leaves : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0022 seconds