Return to search

Die moontlike privatisering van enkele onderwysfunksies in sekondere onderwys in die Republiek van Suid-Afrika

Thesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The South African system of education is in a transitional stage from a fragmented
educational system with various departments to a more encompassing unitary one.
The finances of the various departments were centrally controlled and managed.
The objective of the new system of education is to be transparent, free, equal and
democratic with only one umbrella department. Great expectations were raised
among the South African public with regards to this new system.
Nowadays many more learners are involved at schools without the provision of
more monetary resources. In order to meet the public's expectations and live up to
acceptable standards, alternative initiatives to generate funds must be
investigated.
During the first phase of this investigation research of the educational systems of
relevant countries was undertaken. It was established that these countries
implement various forms of privatisation to enable their educational systems to
function at a high level. In all these countries adjustments were made to adapt to
the local circumstances. In South Africa a new education legislation might be the
impetus for further privatisation.
Information about the implementation of privatisation in South African context was
obtained by semi-structured interviews with numerous principals in the Cape
Metropole. Additional data concerning the schools was obtained by means of a
questionnaire. The qualitative research method was mainly used for the collection
and interpretation of data.
It became evident that total privatisation would not be the solution for the unique
problems of the South African educational system. The system would be too
expensive and not within financial reach of the average person. Privatisation in public schools with regards to all facets will be difficult to
implement. It is, however, possible to privatise certain school structures and
according to the interviews, this has already been initiated in numerous schools.
To enable privatisation to function successfully, efficient expertise is essential. It is
paramount that there should be meganisms of efficient control and management.
The role of the principal has become vitally important with a shift of emphasis from
educationalist to manager. The supportive role of the governing body of a school in
the decision-making process and the management of the school has been
increased by the education legislation.
Based on international tendencies it seems that healthy business principles are the
foundation of privatisation of selective school structures. Most of the interest
groups are satisfied with the fact that they have more say and a greater
involvement in the total educational system. The objective that will be achieved is a
legitimate system that maintains high standards, is more affordable than the
current system and learners who are equipped to fulfill their role as mature citizens. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse onderwysstesel is in 'n oorgangstadium vanaf 'n
gefragmenteerde stesel met verskillende departemente tot 'n meer omvattende,
eenvormige stesel. Voorheen was die finansies sentraal beheer en bestuur. Die
nuwe onderwysstelsel se doelwit is egter om 'n deursigtige, vrye en gelyke
demokratiese stelsel daar te stel met slegs een oorkoepelende departement. By
die Suid-Afrikaanse publiek is baie verwagtinge geskep rakende die nuwe
stelsel.
Baie meer leerders word deesdae· betrek by skole sonder dat meer finansiële
hulpmiddels beskikbaar is. Om aan die verwagtinge van die publiek te voldoen
en om standaarde te handhaaf moet alternatiewe inisiatiewe vir geldgenerering
nou gevind word.
Tydens die eerste fase van dié ondersoek is navorsing van relevante lande se
onderwysstelsels onderneem. Daar is vasgestel dat hierdie lande vorme van
privatisering toepas om hul onderwysstesels op 'n hoë vlak te laat funksioneer.
By al die lande is aanpassings gedoen om privatisering by die plaaslike
omstandighede te laat inskakel.
Inligting oor die toepassing van privatisering in die Suid-Afrikaanse konteks is
bekom deur semi-gestruktureerde onderhoude te voer met 'n aantal
skoolhoofde van die Wes-Kaap. Addisionele data aangaande die skole is verkry
deur die voltooiing van 'n vraelys. Die kwalitatiewe navorsingsmetode is
hoofsaaklik gevolg by die insameling van data en die interpretasie daarvan.
Dit was duidelik dat algehele privatisering nie 'n oplossing sal wees by die
unieke probleme van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie. Dit sal die stelsel
te duur maak en buite bereik van die gemiddelde persoon plaas. Privatisering van staatskole ten opsigte van alle funksis sal inderwaarheid
moeilik bereik kan word. Privatisering van sommige skoolstrukture kan egter
wel plaasvind, en is reeds geïmplementeer in talle skole, soos vasgestel uit die
onderhoude. Om privatisering goed te laat funksioneer, is voldoende kundigheid
sowel as meganismesvan kontrole en beheer onontbeerlik.
Die prinsipaal se rol het baie belangrik geword, met 'n klemverskuiwing vanaf
opvoedkundige na bestuurder. Die beheerliggame van skole se
ondersteunende rol en die hulp wat hulle verleen by die bestuur- en
besluitnemingsprosesseword ingevolge onderwyswetgewing aansienlik groter.
Gegrond op internasionale tendense blyk dit dat gesonde sakebeginsels die
onderbou van privatisering van sommige skoolstrukture is. Die meeste
belangegroepe is tevrede met hul groter inspraak en betrokkenheid by die
opvoedingstelsel in die geheel. Die doelwit wat bereik gaan word, is 'n stelsel
wat legitimiteit het, goeie standaarde handhaaf, finansieel meer bekostigbaar is
as die huidige stelsel, en leerders wat opgewasse is om hul rol as volwaardige
landsburgers te vervul.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51714
Date03 1900
CreatorsDiedericks, A. E.(Anton Ewald)
ContributorsPrinsloo, N. P., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format269 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds