Return to search

Developing a potential youth festival model to aid and develop the theatre for young people industry in South Africa

Thesis (MDram)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: This study aims to investigate the phenomena of theatrical events and festivalisations,
specifically aimed at young people. Various methodologies on theatrical events and
festivalisation are integrated into a devised model. The devised model offers a clear and
comprehensive understanding of the numerous processes and structures that play
significant roles in the production and experience of a theatrical event or festival. The
devised model is utilised to investigate and analyse the trends and practices of Theatre for
Young People internationally (specifically Australia) and locally. The devised model
allows the study to highlight certain strengths, opportunities, challenges and
shortcomings of the different industries. Through comparing the local trends and
practices with those of the international Theatre for Young People industries, areas of
development are identified. Finally, the study develops a model that can be implemented
into the South African environment, and highlights specific challenges and areas that
should be developed in order to create a thriving and sustainable Theatre for Young
People industry in South Africa. It is evident that South Africa’s support structures differ
significantly from those of other countries where Theatre for Young People industries
flourish. This has caused Theatre for Young People practitioners to adopt a
predominantly didactic approach to producing events for young people. The study found
that, in order to create a thriving Theatre for Young People industry, a balance between
the educational and entertainment values of Theatre for Young People should be
maintained. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het ten doel om die verskynsel van die teatrale gebeurtenisse (theatrical
events) en verfeesteliking (festivalisations) wat spesifiek op jong mense gemik is, te
ondersoek. Verskeie metodes van teaterale beurtenisse en verfeesteliking word in 'n
ontwerpmodel geïntegreer. Die ontwerpmodel bied 'n duidelike en omvattende begrip van
die talle prosesse en strukture wat 'n belangrike rol speel in die produksie en ervaring van
'n teatergebeurtenis of fees. Die ontwerpmodel is gebruik om die tendense en praktyke
van Teater vir Jongmense op sowel internasionale (spesifiek Australië) as plaaslike vlak
te ondersoek en te ontleed. Die ontwerpmodel laat die studie toe om sekere sterkpunte,
geleenthede, uitdagings en tekortkominge van die onderskeie bedrywe te belig. Areas van
ontwikkeling vir die plaaslike bedryf word geïdentifiseer deur plaaslike tendense en
praktyke met dié van die internasionale Teater vir Jongmense-bedryf te vergelyk. Ten
slotte; ontwikkel die studie 'n model wat in die Suid-Afrikaanse omgewing
geïmplementeer kan word. Die model beklemtoon spesifieke uitdagings en gebiede wat
verder ontwikkel moet word om ten einde 'n vooruitstrewende en volhoubare Teater vir
Jongmense in Suid-Afrika te skep. Dit is duidelik dat Suid-Afrika se
ondersteuningstrukture aansienlik verskil van dié van ander lande met ‘n bloeiende
Teater vir Jongmense-bedryf. Die verskil veroorsaak dat Teater vir Jongmense-praktisyns
'n oorwegend didaktiese benadering tot die daarstel van gebeurlikhede vir jong mense
volg. Die studie het bevind dat, ten einde 'n vooruitstrewende Teater vir Jongmensebedryf
te produseer 'n balans tussen die opvoedkundige- en vermaaklikheids waardes van
Teater vir Jongmense moet gehandhaaf word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95840
Date12 1900
CreatorsMouton, Pierre Le Fras
ContributorsDu Preez, Petrus, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format186 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds