Return to search

Bedieningsvooruitsigte in 'n klein plattelandse gemeente : 'n bedieningsbeplanning vir die Ned. Geref. gemeente, Hofmeyer

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2001 / ENGLISH ABSTRACT: The small rural congregations, of which the Dutch Reformed Congregation ofHofmeyr is part,
strive to keep the status quo with their congregational structure and leadership. However the times
we live in is characterised with a lot of changes. The rural areas cannot escape al these changes. It
brings these congregations at a T-junction in the road, where they must decide which way to go.
The problem is that these congregations do not always have a good understanding of who, what en
how the church must be. With this self-initiated study the researcher tries to put in place a practicaltheological
process for the Dutch Reformed Congregation of Hofmeyr with the aim to work out her
nature and character, her ministry practise and structures. The researcher tries to discus in practicaltheological
terms the future of the Dutch Reformed Congregation ofHofmeyr with spesific focus on
the development of new structures for the faith-leaders of the congregation.
With this study the researcher wants to render an account of the history, the statistics of the previous
17 years and an analysis of the context of the congregation with the aim to discern the current
understanding of the congregation about the church. Through interaction with Scripture and other
disciplines the researcher wants to develop a possible base and practical theory for the
congregation. Following from this the researcher wants to set guidelines for the process of
developing a new ministry practise. In this process the development and rol of the faith leaders is a
keyfactor.
The study is arranged in the following chapters:
In the introduction the researcher places the study in the proper framework. The different
dimensions of the study are explained. The purpose is to orientate the reader about the
congregation, the community and the specific area of this research.
The purpose of the second chapter is to give the reader a picture of the congregation and the context
in which the congregation functions. It becomes clear that the members of the congregation grow
older and hardly any young people join the congregation. The younger members and children of the
congregation grow-up in an altogether different world than the older members did and very few of
them make sense of the traditional way of being a congregation. The changes in the world have the
result that the current way of being a congregation is just not exceptable to anybody.
In the third chapter the researcher explains the paradigm shifts and megatrends observed in the
world and their influence on the church as a whole, also the influence there-of on the local
community and congregation. It becomes obvious that the small rural congregation cannot side-step these shifts and trends - with one part of the congregation routed firmly in the Christendom-era
paradigm and another part of the congregation on its way to a different but still undefined paradigm.
This whole process brings uncertainty and stress in the congregation. Following from this
knowledge of the world and the congregation the researcher tries to develop a more Scripture-based
understanding of who, what and how the congregation is supposed to be. The focus is to develop an
improved base theory for the congregation.
In the forth chapter this base theory for the congregation must be put into practice. The researcher
tries to show what does this base theory means in practice. The following comes into play: the
congregation must be an open family of God. We must not only say that we believe. We must have
a faith that we live in practice. Each member must participate with his/her gifts in the different
ministries of the congregation. The congregation must reach-out to the community to help the poor
develop different skills with the focus to break the cycle of poverty. We must have good
communication between all the different generations. We must be a congregation that loves nature
and preserve it for posterity. Lastly we must have leaders that inspire and motivate the congregation
through their service.
In the fiveth chapter the researcher tries to develop a strategy to implement the practical theory of
the previous chapter. The focus is on the development and equipping of faith leaders. The
researcher presents some guidelines for doing this. He demonstrates that a new structure for the
congregation is needed to be faithful in the development of these faith leaders. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die klein plattelandse gemeentes, waarvan die Ned. Geref. Gemeente Hofmeyr, deel is, strewe om
die status quo rondom hul gemeentelike struktuur en leierskap te handhaaf. Die tye waarin ons lewe
word egter gekenmerk deur baie veranderinge. Die platteland kan ook nie ontkom aan al hierdie
veranderinge nie. Dit bring die gemeentes by 'n T-aansluiting in die pad waar hulle keuses moet
uitoefen. Die probleem is egter dat diesulke gemeentes nie altyd 'n goeie verstaan het van wie, wat
en hoe die kerk moet wees nie. Met hierdie selfgemisieerde studie poog die navorser om vir die
Ned. Geref. Gemeente Hofmeyr 'n prakties-teologiese proses daar te stel, met die doel om sy aard
en wese, sy bedieningspraktyk en 'n bedieningstruktuur uit te werk. Die navorser poog om in
prakties-teologiese terme die toekoms van die Ned. Geref. Gemeente Hofmeyr, te beredeneer, met
spesifieke toespitsing op die ontwikkeling van nuwe strukture vir die geloofsleiers van die
gemeente.
Met hierdie ondersoek wil die navorser deur middel van 'n oorsigtelike geskiedenis, die statistiese
gegewens van die afgelope 17 jaar en die ontleding van die konteks van die gemeente, bepaal wat
die huidige kerkbegrip van die gemeente is. Dan, in wisselwerking met die Skrif en ander
wetenskappe, 'n moontlike basis- en praktykteorie vir die gemeente daarstel. Hieruit voortvloeiend,
poog die navorser om riglyne vir die proses na die ontwikkeling van 'n nuwe bedieningspraktyk
daar te stel. Die ontwikkeling en rol van geloofsleiers staan in die proses sentraal.
Die studie word in vyf hoofstukke verdeel:
Met die eerste hoofstuk poog die navorser om inleidende opmerkinge oor die verskillende
dimensies van die navorsing daar te stel. Die doel is om die leser te orienteer ten opsigte van die
gemeente, gemeenskap en vakgebied van die navorsing.
Die tweede hoofstuk poog om 'n beeld van die gemeente en die konteks waarbinne die gemeente
homself bevind, daar te stel. Dit is duidelik dat ons met 'n al ouerwordende gemeente te doen het.
Die jonger lidmate en kinders van die gemeente word in 'n heel ander wereld groot en min vind
enige sin in die tradisionele manier van gerneente-wees. Die verandering in die wereld rondom
almal maak dat die huidige manier van gerneente-wees vir niemand meer aanvaarbaar is nie.
In die derde hoofstuk kom die paradigma-skuiwe en hul invloed op die kerk as geheel, en die
uitwerking daarvan op die plaaslike gemeenskap en gemeente, aan die orde. Dit word duidelik dat
daar 'n groot paradigma skuif in die wereld aan die gebeur is en dat selfs ons, in die klein
plattelandse gemeente, die invloed van die verskuiwing ervaar. Die een dee! van die gemeente is volledig in die vorige paradigma en die ander deeIis op weg na iets anders. Dit bring baie
onsekerheid en spanning in die gemeente na Yore. Vanuit hierdie verstaan, poog die navorser om
die bestaande verstaan van die gemeente-wees te plaas op In meer Skrifgefundeerde grond van wie,
wat en hoe die gemeente moet wees. Die strewe is om In meer gesonde basisteorie vir die gemeente
te ontwikkel.
Met die vierde hoofstuk word hierdie basisteorie vir die gemeente in die praktyk omskep. Daar
word gepoog om aan te dui wat dit prakties vir die gemeente beteken. Die volgende sake word
aangeraak: Die gemeente moet In oop familie van God wees. Ons moenie net se ons glo nie, maar In
geleefde geloofbesit. Elke lidmaat moet volgens sy/haar gawes betrokke wees in die vele
bedieninge wat daar in die gemeente is. Die gemeente moet uitreik na buite deur onder andere In
verskeidenheid vaardigheidsklasse te begin om mense te help om uit die siklus van armoede te
breek. Ons moet In gemeente wees waar daar goeie kommunikasie tussen al die generasies is. Ons
moet In gemeente van die aarde wees wat omgee vir die natuur en dit bewaar vir die nageslag. Ons
moet ook In gemeente wees met In leiersgroep wat inspirerend en motiverend in die gemeente dien.
Met die vyfde hoofstuk poog die navorser om In strategie te ontwikkel om hierdie praktykteorie wat
in die vorige hoofstuk na yore gekom het, te implementeer. Die daarstelling en ontwikkeling van
geloofsleiers word duidelik as die hoof-fokus uitgewys. Daar word gepoog om riglyne vir
geloofsleiers-ontwikkeling uit te stip en dit te plaas binne In nuwe bedieningspraktyk vir die
gemeente.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52149
Date03 1900
CreatorsBoll, Ferdinand J. J.
ContributorsHendriksk, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology & Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format99 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0168 seconds