Return to search

Development of an Afrikaans sentence perception test based on the CUNY topic-related sentences – phase 1 : sentence perception in noise

Thesis (MAud)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Speech audiometry for diagnostic purposes is widely used by audiologists around the
world, but its application is starting to shift more towards rehabilitative purposes for
people with hearing impairment. This has created the need for the development of
appropriate test materials, including speech-in-noise tests, in the first language of the
person undergoing rehabilitation.
This document describes a study entailing the first phase in the development of an
Afrikaans sentence perception test in noise based on the City University of New
York (CUNY) topic-related sentences (Boothroyd, Hanin & Hnath, 1985). The test
is called Sinslyste in Afrikaans vir Volwassenes in Lawaai [Sentence lists in
Afrikaans for Adults in Noise] (SAV-L). Twenty-seven sentence lists containing 12
sentences each were compiled and evaluated by eight speakers of Afrikaans for their
naturalness before they were recorded together with three-talker babble as masking
noise. The recorded material was then presented to six groups of ten participants
each (with the exception of nine participants in one of the rounds) and adjusted in
intensity to improve inter-list reliability. Two scorers were used at intervals to
determine inter-rater reliability. Test conditions were also replicated after an interval
of six months or more to establish test-retest reliability. In a last round of testing, the
test was administered at the intended presentation level to assess the appropriateness
of the chosen level.
Through adjustment of list intensities, inter-list reliability was improved to a 13.87%
variance between list scores. Test-retest reliability showed a bias with an intra-class
correlation agreement of 0.859. This was thought to be due to participants’
improved familiarity with the clinical environment over time, however longer term
measures of test-retest reliability remains to be done. Inter-rater reliability was very
high with an intra-class agreement of 0.999. The intended test level of 50dBHL with
a signal-to-noise (SNR) ratio of +5dB, was found to be an acceptable fixed SNR.
The test can be used in its current form for assessment of amplification candidacy as
well as monitoring of progress during rehabilitation. Further research is indicated
for the establishment of the sensitivity of the test. It is concluded that just as a
clinician is expected to select the most suitable diagnostic test based on the patient’s
history, signs and symptoms, so should the audiologist be expected to select the most
appropriate rehabilitative measure based on the patient’s communication needs and
established treatment goals. The SAV-L is a valuable contribution to the pool of
speech perception tests available as rehabilitative measures, and is specifically
suitable for adults with well-developed spoken language. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Spraakoudiometrie vir diagnostiese doeleindes word algemeen gebruik deur oudioloë
regoor die wêreld, maar die toepassing daarvan is besig om te skuif na rehabilitasie
van mense met gehoorgestremdheid. Die behoefte vir die ontwikkeling van geskikte
toetsmateriaal, insluitend spraak-in-geraastoetse, in die eerste taal van die persoon
wat rehabilitasie ondergaan, het dus begin ontwikkel.
Hierdie dokument beskryf ‘n studie wat die eerste fase van die ontwikkeling van a
Afrikaanse spraakpersepsietoets in geraas behels. Dit is gebaseer op die City
University of New York (CUNY) onderwerp-verwante sinne (Boothroyd, Hanin &
Hnath, 1985). Die ontwikkelde toets is benoem Sinslyste in Afrikaans vir
Volwassenes in Lawaai (SAV-L). Sewe-en-twintig sinslyste met twaalf sinne per lys
is saamgestel en geëvalueer deur ag Afrikaans-sprekende persone om hulle
natuurlikheid te bepaal voordat dit opgeneem is tesame met drie-spreker babbel as
maskeringsgeraas. Die opgeneemde materiaal is aan ses groepe van tien deelnemers
elk aangebied (met die uitsondering van slegs nege deelnemers in een van die
rondtes) en aangepas in intensiteit om inter-lys betroubaarheid to verbeter. Twee
tellers is van tyd tot tyd gebruik om inter-beoordelaar betroubaarheid te bepaal.
Toetskondisies was ook ná ‘n periode van ses maande gereplikeer om toets-hertoets
betroubaarheid to bepaal. In ‘n laaste rondte van toetsing was die toets
geadministreer teen die beoogde toetsvlak om die geskiktheid van hierdie toetsvlak
te bepaal.
Inter-lys betroubaarheid is verbeter na ‘n 13.87% variase tussen sinslystellings deur
die aanpassing van die intensiteite van die lyste. Toets-hertoets betroubaarheid het
‘n voorkeur met ‘n intra-klas korrelasie ooreenstemming van 0.859 getoon. Hierdie
voorkeur was vermoedelik weens die deelnemers se toenemende bekendheid met die
kliniese omgewing, alhoewel langer termyn metings nog gedoen moet word om
hierdie tendens verder te ondersoek. Inter-beoordelaar betroubaarheid was goed
met ‘n intra-klas korrelasie van 0.999. Die beoogde toetsvlak van 50dBGP met ‘n
sein-tot-ruis ratio van +5dB is as ‘n geskikte ratio bevind.
Die huidige vorm van die toets kan gebruik word vir die evaluasie van kandidaatskap
van klankversterking sowel as monitering van vordering tydens rehabilitasie.
Verdere navorsing is aangedui vir die bepaling van die toets se sensitiwiteit. Daar is
afgelei dat net soos daar van ‘n klinikus verwag word om die mees geskikte
diagnostiese toets te kies gebaseer op die pasiënt se geskiedenis, tekens en simptome,
net so moet daar van die die oudioloog verwag word om die mees geskikte
rehabilitasiemeting te selekteer, gebaseer op die pasiënt se kommunikasiebehoeftes
en vasgestelde behandelingsdoelwitte. Die SAV-L is ‘n waardevolle hulpmiddel in
die versameling spraakpersepsietoetse wat beskikbaar is vir rehabilitasiemetings en
is spesifiek geskik vir volwassenes met goed-ontwikkelde gesproke taal.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6584
Date03 1900
CreatorsScourfield, Jolanda
ContributorsTuomi, Seppo Kalervo, Muller, Alida Maria Uys, University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Speech-Language and Hearing Therapy.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format194 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0029 seconds