Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation argues that, for several reasons, school boards serving the various Seventh-day Adventist schools in the Western Cape have not carried out their functions and responsibilities effectively and efficiently. Although the school boards meet on a regular basis, there appear to be several problems that contribute to a lack of effective performance by the board. Through an analysis of data constructed from interviews and questionnaires, the study reveals that many board members feel that they are not fully equipped to carry out the responsibilities of a governor, and furthermore that they do not belong because they do not feel a part of the decision-making process in the school. They therefore are willing to spend time and effort to equip themselves for the task through capacity building programmes and ongoing training. I contend that, in addition to capacity building programmes, the voices of individual members need to be heard as they participate, deliberately, in decision-making processes. This dissertation contends that if the boards are to function optimally, all stakeholders, particularly the school board members, should engage in capacity building programmes and also experience deliberative, democratic citizenship. They must be given an equal voice to participate in deliberations concerning policy formulation and other decision-making processes. This will help them to realise their democratic right to participate and also to experience inclusivity as a free member of the society in which they live. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif argumenteer dat skoolbestuursrade wat verskillende Sewende-dag Adventisteskole in die Wes-Kaap beheer om verskeie redes nie hulle pligte effektief en doeltreffend nakom nie. Hoewel die beheerrade gereeld vergader is daar blykbaar verskeie probleme wat bydra tot ’n gebrek aan die vervulling van hulle pligte. Deur die ontleding van data saamgestel uit onderhoude en vraelyste is daar gevind dat veral die raadslede, en tot ’n kleiner mate ander belangstellendes, voel hulle is nie ten volle toegerus om die verantwoordelikheid van ’n raadslid te dra nie. Hulle voel ook dat hulle nie deel is van belangrike beslissings wat in die skool geneem word nie. Daarom is hulle bereid om tyd te maak om hulle vir die werk van ’n raadslid toe te rus. Ek hou voor dat behalwe vir die gebruik van kapasiteitsbouprogramme moet die individue se stemme gehoor word en moet hulle ’n kans gegun word om saam te praat en ook aan belangrike beslissings deel te neem wat verband hou met die skool en die opvoeding van die leerder. Hulle moet hulle demokratiese burgerregte uitvoer, deelneem aan die ontwikkelinge wat in die skool plaasvind en daardeur sal hulle stemme ook gehoor word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95975 |
Date | 12 1900 |
Creators | Plaatjes, Phillip Paul |
Contributors | Waghid, Yusef, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 269 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0222 seconds