Return to search

Die herwinning van waaisand op Walker Bay-Staatsbos, Hermanus langs die Suidwes-Kaapse kus deur van Ammophila arenaria (L) link gebruik te maak

Thesis (MScFor (Forest and Wood Science))--University of Stellenbosch, 1985. / Die ontstaan van waaisand langs die Suidwes-Kaapse kus en die geskiedenis van waaisandherwinning in die gebied word behandel. Die gebruik van Ammophila arenaria (marram) en A. breviligulata tydens die herwinning van waaisand in ander lande word bespreek.

Verskillende metodes kan gebruik word om die resultate van die onderskeie behandelings op die groei van marramgras te bepaal.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2535
Date12 1900
CreatorsReyneke, P. G.
ContributorsUniversity of Stellenbosch. Faculty of Agrisciences. Dept. of Forest and Wood Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format7782517 bytes, application/pdf
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.002 seconds