Thesis (MComm (Industrial Psychology))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: In psychology literature Conscientiousness forms part of a model that describes personality. Conscientiousness is defined by characteristics such as hard-working, determined, dutiful and perseverance. Conscientiousness is also a strong indicator of work performance and is often used for psychometric assessments during selection. However, in South Africa psychometric assessment, and especially personality testing, has been scrutinized to ensure that it is fair and unbiased in a multicultural society.
This study focused on the development of a Conscientiousness questionnaire based on a South African model of conscientiousness, which forms one factor of the South African Personality Inventory (SAPI) nine cluster model. The study aimed to investigate whether this conscientiousness questionnaire measures conscientiousness in South Africa. The study formed part of the second phase of the SAPI project (quantitative phase). An experimental conscientiousness instrument consisting of 255 items was administered to a sample of South African Police Service (SAPS) police reservists (N = 1051).
Following various analysis 88 of the 255 items were removed. The facets also increased to 26. Cronbach alpha coefficient scores showed acceptable levels of reliability for 21 of the 26 facets. Factor analysis indicated that one factor should be retained. 19 facets loaded on this factor. The findings thus confirm the underlying dimensionality of the conscientiousness cluster. However, the findings also indicate that some facets may have to be re-defined. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die sielkunde literatuur is konsensieusheid deel van 'n model wat persoonlikheid beskryf. Dit word gedefinieer deur eienskappe soos hardwerkendheid, determinasie, pligsgetrouheid en uithouvermoë. Konsensieusheid is ook 'n sterk aanwyser van werkprestasie en word dikwels gebruik vir psigometriese assessering gedurende seleksie. Maar die gebruik van psigometriesetoetse en veral die gebruik van persoonlikheids toetse in Suid Afrika is egter onder die vergrootglas geplaas om te verseker dat hierdie toetse billik en onsydig toegepas kan word in Suid Afrika.
Hierdie studie fokus op die ontwikkeling van 'n konsensieheusheids-persoonlikheidsvraelys wat gebaseer is op die Suid Afrikaanse model van konsensieusheid en wat deel uitmaak van die Suid Afrikaanse Persoonlikheids-Inventaris (SAPI) se nege faktor model. Hierdie studie is deel van die tweede fase van die SAPI projek (kwantitatiewe fase) en stel ondersoek in of hierdie persoonlikheidsvraelys wel die konstruk van konsensieusheid meet in Suid Afrika. Die eksperimentele konsensieusheidsinstrument, wat bestaan uit 255 items, was aan 'n steekproef van intreevlak polisieaansoekers van die Suid Afrikaanse Polisie Dienste (N=1051) toegedien.
Na verskeie analises, is 88 van die 255 items verwyder. Die fasette het ook vermeerder na 26. Verder het die Cronbach Alpha koëffissiënttellings gunstige vlakke van betroubaarheid aangedui vir 21 van die 26 fasette. Faktoranalise het aangedui dat een faktor onttrek moet word en 19 fasette het hierop gelaai. Dus is die onderliggende dimensie van die konsensieusheid faktor bevestig. Daar sal egter van die fasette herdefineer moet word. / jfl2011
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6897 |
Date | 03 1900 |
Creators | Janse van Rensburg, Charnelle |
Contributors | Meiring, Deon, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 168 p. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0024 seconds