Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Many Black nurses who originally come from previously disadvantaged communities
find themselves at present in relatively senior positions. The reality is, however, that
many of these employees are still residing in residential areas where transformation
and changes are still very limited and progress hardly noticeable. Such employees
experience the stressful world of nursing on the one hand while on the other hand
they also have to battle with the realities of the legacy of Apartheid. These may
include aspects such as financial burdens, long distances from work, poor public
transport, high crime rates in their communities and schools that are yet to improve
standards.
There are still Black South Africans, amongst them Black nursing sisters, who have
to battle with these problems daily, in addition to having to cope with occupational
stressors. One would assume then that they may be experiencing a large degree of
strain and burnout.
This research was therefore concerned with those nurses who remain productive and
efficient in their work by overcoming constant occupational and non-occupational
demands and stressors. Not all nurses, however, experience ill health due to
stressors. There are nurses who do cope well. Two research questions were investigated with reference to the above: (a) Why some
Black nursing sisters appear to cope better than others; and (b) What the role of
Sense of Coherence (SOC) is as a coping resource.
The study therefore investigated the statistical relationship between (a) SOC and
well-being and (b) the effect that SOC has on the perception of a selected number of
work characteristics.
Significant Pearson Correlations were found between SOC and psychosomatic strain
symptoms and burnout frequency. No significant relationship was found between
SOC and burnout intensity. A significant relationship was found between SOC and
work demands, as well as SOC and career rewards. Findings further indicate that no
significant relationship was found between organisational climate, leadership
relations, influence at work, time pressures and adverse factors in the work
environment.
Two-way ANOVAs indicate that no significant main effect exists in respect of SOC on
psychosomatic strain symptoms. The study also indicates that a significant main
effect exists for SOC on burnout frequency, whereas no significant main effect exists
for SOC on burnout intensity.
No significant interaction effect exists between SOC and age on psychosomatic
strain symptoms, burnout frequency and burnout intensity. A significant interaction effect exists between SOC and education level on burnout intensity, while there is no
significant interaction effect between SOC and educational level on psychosomatic
strain symptoms and burnout frequency.
A significant main effect exists for SOC on the perception of leadership relations,
influence at work and career rewards. Findings further indicate that no significant
main effect exists for SOC on the perception of: orgnisational climate, time pressures,
work demands and adverse factors in the work environment.
No significant interaction effect exists between SOC and age on the perception of
organisational climate, influence at work, work demands, time pressures, career
rewards, leadership relations and adverse factors in the work environment.
Results indicate that no significant interaction effect exists between SOC and
educational level on the perception of organisational climate, influence at work, work
demands, time pressures, career rewards, leadership relations and adverse factors in
the work environment.
The results thus indicate that a positive correlation exists between SOC and wellbeing. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Talle verpleegters uit voorheen benadeelde gebiede, bevind hulself huidiglik in
relatiewe senior posisies.
Die werklikheid is egter dat hierdie werknemers nog steeds onder andere in
woongebiede bly waar transformasie en verandering gering is en algemene
vordering nie waarneembaar is nie. Hierdie werknemers ondervind die stresvolle
omstandighede van verpleging eendersyds en andersyds voer hulle 'n stryd teen
die nalatenskap van apartheid.
Dit kan aspekte soos finansiele probleme, lang afstande van hul werkplek, publieke
vervoer, hoƫ misdaadsyfers in hul gemeenskappe asook skole waar die
opvoedkundige standaarde nog aangespreek moet word, insluit.
Daar is nog talle Swart Suid-Afrikaners, Swart verpleegsusters onder andere wat
daagliks met hierdie probleme die stryd voer met 'n langsame veranderingsproses,
terwyl hulle ook met talle stressors in hul beroepe te make het. Dit kan dus aanvaar
word dat hierdie persone 'n groot mate van stres en uitbranding ondervind.
Hierdie navorsing het te make met daardie groep verpleegsters wat produktief en
bekwaam in hul werk bly funksioneer het, weens die feit dat hulle hierdie
voordurende beroeps-en nie-beroeps vereistes en stressors suksesvol die hoof kan bied. Nie al die verpleegsters se geestegesondheid word dus deur genoemde
stresfaktore benadeel nie en kan deurgaans effektief funksioneer.
Twee navorsings-vraagstukke is met betrekking tot bogenoemde Suid-Afrikaanse
realiteit ondersoek: (a) Waarom sommige Swart verpleegsusters die stressors in hul
beroeps-en lewensomstandighede beter as ander hanteer en (b) Watter rol speel
koherensiebelewing ("SOC") as enstreshantering meganisme.
Die studie het (a) die verhouding tussen koherensiebelewing en werknemer welsyn
en (b) die rol van koherensiebelewing ("SOC") as enmeganisme vir die hantering van
stres, nagevors.
Beduidende Pearson Korrelasies tussen koherensiebelewing, psigosomatiese
stressimptome en die frekwensie van uitbranding is gevind. Geen beduidende
verband is tussen koherensiebelewing, werkseise en loopbaanbelonings gevind nie.
Die resultate dui verder aan dat daar geen beduidende verband tussen
organisatoriese klimaat, leierskap verhoudings, invloed by die werk, tydsdruk, en
nadelige faktore in die werksomgewing bestaan nie.
Twee-rigting variansie ontledings dui egter aan dat daar geen beduidende hoof effek
tussen koherensiebelewing en psigosomatiese stressimptome bestaan nie. Die
studie dui ook op 'n beduidende hoof effek tussen koherensiebelewing en die frekwensie van uitbranding. Geen beduidende hoof effek is tussen
koherensiebelewing en uitbranding intensiteit gevind.
Geen beduidende interaksie effek bestaan tussen koherensiebelewing en ouderdom
op psigomatiese stressimptome, frekwensie van uitbrandiqg en uitbrandings
intensiteit nie. 'n Beduidende interaksie effek bestaan tussen koherensiebelewing en
opvoedkundige kwalifikasie op uitbranding intensiteit, terwyl daar geen interaksie
effek bestaan tussen psigomatiese stressimptome en frekwensie van uitbranding nie.
'n Beduidende hoof effek ten opsigte van koherensiebelewing op die persepsie van
leierskap-verhoudings, invloede by die werk, en loopbaanbelonings is gevind. Die
navorsing dui verder daarop dat geen betekenisvolle hoof effek bestaan ten opsigte
van koherensiebelewing op die persepsie van organisatoriese klimaat, tydsdruk,
werksvereistes en nadelige faktore in die werksomgewing nie.
'n Statisties beduidende hoof effek ten opsigte van koherensiebelewing op die
persepsie van leierskap-verhoudings, invloede by die werk, en loopbaanbelonings,
bestaan.
Geen beduidende interaksie effek bestaan tussen koherensiebelewing en ouderdom
op die persepsie van organisatoriese klimaat, invloed by die werk, werkseise,
tydsdruk, loopbaanbelonings, leierskap-verhoudings en nadelige faktore in die
werksomgewing nie. Resultate toon geen statisties beduidende interaksie effek tussen
koherensiebelewing en opvoedkundige kwalifikasie op die persepsie van
organisatoriese klimaat, invloede by die werk, werkseise, tydsdruk,
loopbaanbelonings, leierskap-verhoudings en nadelige faktore by die werk nie.
Die resultate dui derhalwe op 'n positiewe verband tussen koheresensiebelewing en
werknemerwelstand.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53675 |
Date | January 2003 |
Creators | Belelie, Cindylou |
Contributors | Vos, H. D., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 164 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0035 seconds