Return to search

Augustine and Calvin : the use of Augustine in Calvin's writings

Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2003 / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this research is neither to compare the theologies of Augustine and Calvin,
nor to establish a theory that reveals Augustine's influence on Calvin's theology. This
research, rather, endeavours to set up a bridge between two types of study on Calvin,
namely studies on Calvin's use of Augustine and of Augustine's influence on Calvin's
writings. In other words, our main purpose is to suggest a basic tool (or information) for
further studies. Three related questions are asked: I. What comprises Augustine's
uniqueness in Calvin's writings? 2. Who is Calvin's Augustine? 3. What is the relevance
of this study to current research on Calvin?
In Chapter 2, a brief history of earlier research regarding discussion on Calvin and
Augustine from the beginning of the zo" century is presented. Then critical conversations
follow. These conversations concerning our theme involve three important scholars,
namely L Smits, R J Mooi and J M J Lange van Ravenswaay. Finally, a need for a
converging method which has the possibility of overcoming some methodological
problems that arise in studies on Calvin and Augustine is expressed.
In the third chapter, the use that Calvin makes of Augustine in his own works from the
first period of his writing career to the last, fifth, period is thoroughly studied (1532-
1565).
Chapter 4 deals with data analyses. In between the analysis of static data and the analysis
of dynamic data, Smits's study of Augustinian citations in Calvin's writings is dealt with
critically to provide a basic understanding of Augustinian citations.
Finally, the answers to the three related questions that are suggested in the introduction
are pursued: What comprises Augustine's uniqueness in Calvin's writings? Who is
Calvin's Augustine? And what is the relevance of this study to current research on Calvin.
The answers will function as a bridge between the two related studies of Calvin's use of
Augustine and Augustine's influence on Calvin. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing is nie om die teologie van Augustinus en die van Calvyn te
vergelyk nie en ook nie om 'n teorie daar te stel wat die invloed wat Augustinus op Calvyn se
teologie uitgeoefen het, sal ontbloot nie. Die navorsing poog eerder om 'n brug op te rig
tussen twee soorte studies oor Calvyn, naamlik studies oor Calvyn se gebruik van Augustinus
en oor Augustinus se invloed op die skryfwerk van Calvyn. Ons hoof doel is met ander
woorde om 'n basiese werktuig (of inligting) vir verdere studie voor te stel. Drie
fundamentele vrae word gevra: I. Waarin Ie die uniekheid van Augustinus in Calvin se
geskrifte? 2. Wie is Calvyn se Augustinus? 3. Op hoe 'n manier is hierdie studie relevant ten
opsigte van huidige navorsing oor Calvyn?
In Hoofstuk 2 word 'n kort geskiedenis van vroeer navorsmg aangaande bespreking oor
Calvyn en Augustinus, vanaf die begin van die 20ste eeu, aangebied. Dan volg kritiese
gesprekke. Hierdie gesprekke ten opsigte van ons tema betrek drie belangrike geleerdes,
naamlik L Smits, R J Mooi en J M J Lange van Ravenswaay. Aan die einde word 'n behoefte
uitgespreek vir 'n samevloeiende metode wat moontlik sommige metodologiese probleme wat
in die bestudering van Calvyn en Augustinus na yore kom, sal oorbrug.
In die derde hoofstuk word Calvyn se gebruikmaking van Augustinus in sy eie werk vanaf
die eerste tydperk van sy skryfloopbaan tot die laaste, vyfde, deeglik bestudeer (1532-1565).
Hoofstuk 4 behandel data-analise. Tussen die analise van statiese data en die analise van
dinamiese data word Smits se studie van Augustiniaanse aanhalings in Calvyn se geskrifte
krities behandel om 'n basiese begrip van Augustiniaanse aanhalings te verskaf.
Uiteindelik word die antwoorde op die drie verwante vrae wat in die inleiding voorgestel
word, nagespeur: I. Waarin Ie die uniekheid van Augustinus in Calvin se geskrifte? 2. Wie is
Calvyn se Augustinus? 3. Op hoe 'n manier is hierdie studie relevant ten opsigte van huidige
navorsing oor Calvyn? Die antwoorde sal as 'n brug tussen die twee verwante studies oor
Calvyn se gebruikmaking van Augustinus en Augustinus se invloed op Calvyn dien.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49752
Date12 1900
CreatorsHan, Sung-jin
ContributorsCoertzen, Pieter, Van Oort, Johannes, Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology & Ecclesiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format203 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds