Return to search

The application of the Planning Indicators Model as a tool for measuring the success of the Metropolitan Spatial Development Framework in the Cape Metropolitan Area

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Recently there has been growing interest in evaluating the performance and outcomes of
spatial planning policies worldwide. In response to this a research was carried out to
evaluate and monitor the effectiveness of spatial planning policies in the Cape
Metropolitan Area (CMA). The Planning Indicators Model (PIM), which consists of a set
of twenty-six indicators, was applied to monitor and measure the extent to which the
Metropolitan Spatial Development Framework (MSDF) has affected land use and
physical development in the CMA.
To achieve the aim of the study, the research was divided into three phases. The first
phase involved a literature review, the second phase involved interviews with planning
officials and lastly, the collection of different thematic datasets required to run the
Planning Indicators Model. The data sets were used to monitor and display spatiotemporal
variations in conformance and performance indices in the form of maps. These
maps were used to identify areas where strengths can be protected and where weaknesses
need to be corrected.
From a set of 26 indicators used for this study only two indicators monitored
conformances (Growth of informal housing townships) over the period 1993 – 1998; the
others simply indicated the present conditions. This means that the rest of the indicators
did not show trends. However, the data are presented in this report as a useful baseline for
future conformance and performance monitoring exercises. The study also revealed that
for the past twelve years the MSDF has been the subject of extensive debate within the
local authorities. Also several indicators seem to overlap and need to be clearly defined,
thus it is recommended that some of these indicators should be combined to avoid
duplication and confusion. Generally, the PIM can assist in making the impact of spatial
planning greater in the CMA. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Onlangs is daar wêreldwyd groeiende belangstelling in die prestasies en uitkomstes van
ruimtelike beplannings- beleide. In reaksie daarop is hierdie navorsing gedoen om die
doeltreffendheid van die ruimtelike beplannings- beleide van die Kaapse Metropolitaanse
Gebied (KMG) te evalueer en te monitor. Die Beplannings Aanwysers Model (BAM)
wat bestaan uit ‘n stel van ses-en- twintig aanwysers, is aangewend om te meet tot
hoeverre die Metropolitaanse Ruimtelike Ontwikkelings Raamwerk grondgebruik en
fisiese ontwikkeling in die Kaapse Metropolitaanse Gebied beïnvloed het.
Om die doelwit van hierdie studie te verwesenlik, is die navorsing gedoen in drie fases.
Die eerste fase bestaan uit ‘n oorsig van die literatuur en die tweede fase uit onderhoude
met amptenare verantwoordelik vir beplanning. Die laaste fase beslaan die versameling
van die verskillende tematiese stelle data wat benodig word vir die Beplannings
Aanwysers Model. Die stelle data is gebruik om die ruimtelike- en tydsvariasies in die
konformering- en prestasie indekse te monitor en ten toon te stel in die vorm van kaarte.
Hierdie kaarte is gebruik om die gebiede te identifiseer waar sterkpunte behoue moet bly
en waar swakpunte reggestel moet word.
Uit die stel van 26 aanwysers wat gebruik is vir hierdie studie, het net twee aanwysers
konformering (Die groei van dorpsgebiede met informele behuising) gedurende die
periode 1993 – 1998 gemonitor; die ander het eenvoudig die huidige toestand aangetoon.
Dit beteken dat die ander aanwysers nie tendense aangetoon het nie. Die data word egter
in hierdie verslag weergee as ‘n nuttige basis vir die toekomstige monitor van
konformering en prestasie. Die studie toon ook aan dat daar gedurende die afgelope
twaalf jaar baie deur plaaslike owerhede gedebatteer is oor die Metropolitaanse
Ruimtelike Ontwikkelings Raamwerk. Ook oorvleuel sommige van die aanwysers en
moet hulle meer duidelik omskryf word. Dus word daar aanbeveel dat sommige van die
aanwysers gekombineer moet word om duplikasie en verwarring te voorkom. Oor die
algemeen kan die Beplanning Aanwysers Model help om die impak van ruimtelike
beplanning op die Kaapse Metropolitaanse Gebied te bevorder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16379
Date12 1900
CreatorsLetsie, Moipone (Moipone Amelia Mantsebo)
ContributorsZietsman, H.L., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 98, [10] leaves : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0023 seconds