Return to search

Padverkeersoortredings en -misdade in die Pretoria munisipale gebied

Text in Afrikaans / The research is aimed at the problems surrounding traffic violations and crimes. Firstly, attention is paid to the extent of the problem. Secondly, a theoretical explanation of the problem is offered. This is
followed by an exposition of the empirical study which is focused on the perception of road users in the Pretoria municipal area relating to four aspects namely; traffic legislation and traffic law enforcement,
traffic violations, adjudication of traffic offences and punishment of traffic offenders. Lastly, the prevention of traffic violations and crimes and specific prevention strategies are conducted and
discussed.
The research report is concluded with specific conclusions and certain recomendations are offered to deal with the problem. / Die navorsing is toegespits op die problematiek random verkeersoortredings en -misdade. Eerstens word aandag aan die omvang van die probleem geskenk. Tweedens word daar op die teoretiese verklaring van die probleem gekonsentreer. Hierna volg 'n uiteensetting van die empiriese studie wat toegespits is op die persepsie van padgebruikers in die Pretoria- munispale gebied betreffende 'n
aantal aspekte ten opsigte van verkeerswetgewing en verkeerswettoepassing, verkeersoortredings,
straf asook beregting van verkeersoortredings. Laastens word die voorkoming van verkeersoortredings en -misdade en bepaalde voorkomingstrategiee oorweeg en bespreek.
Die navorsingsverslag word beeindig met bepaalde gevolgtrekkings en daar word ook sekere aanbevelings om die probleem te kan hanteer, aangebied. / Sociology / M.A. (Kriminologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17064
Date06 1900
CreatorsKellerman, Elizabeth Mari
ContributorsCloete, M. G. T. (Marthinus Gert Thomas)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 139 leaves)

Page generated in 0.0024 seconds