Return to search

Die rol van die Wolmarans-familie in kerk en staat teen die agtergrond van die Transvaalse geskiedenis tot 1884

Uit 'n studie van die lewe van A.D.W. Wolmarans het
die gedagte ontstaan om eers die lewe en rol van sy
voorvaders te ondersoek.
Uit die bestudering daarvan het geblyk dat hulle ook
'n gruot rol in kerk en stdat gespcel het nat soos hul
kind en kleinkind, senator AoD.W. Wolmarans.
Met grout belangstelling is v~rdere feite op5ediop
en dit het gelei tot nierdie werkstuk oor die lewe en werk
van veral F.G. an F.G.A. Wolmarans in die staatkundige en
kerklike lewe van Transvaal tot 1884.
Die ondersoek is egter alleen moontlik gemaak deur
die hulp van ander wat my met raad ~n daad bygestaan het.
Aan hulle elkeen in die b~sonder my opregto dank.
Aan my leier, prof. dr. A.N. Pelzer, my dank vir die
goedkeuring van die titel van hi0rdie verhandeling en sy
gewaardGerde vriendelike en altyd bereidwillige hulp en leiding met die aanvaring en voltoliing van die werk.
My dank aan die personeel van die Transvaalse Argief,
in bosonder die in die leeskamer vir hulle vriendelike
hulp; aan mnr. Rex, argivaris van die kerkargief van die
Ned. Herv. Kerk wat gevraagd en ongevraagd gehelp het en
die navorsing aansienlik vargemaklik het; aan mnr. J.A.
Pretorius,wat met sy vol program van werksaamhede gewillig
was om die manuskrip taalkundig te versorg; aan mev. H.
Bezuidenhoud vir die bareidwilligheid om die tikwerk hiervan
te doen en dit ook op so 'n keurige wyse asook vir haar
aangename hulp met die afrolwerk; aan mnr. J.A. van der
Walt, hoof van die Hoerskool Tuine, vir sy toastemming om
die afrolmasjien te mag gebruik; aan my broer dr. A.J.G.
Dreyer vir die naslaan van enige dokumente in die Kaapse
Argief en aan alle vriende wat geduldig ons vriendskapsbande
behou het in die lang tyd van navorsing.
Hiermee veral my opregte dank aan my vrou Babs en
die kinders Johannes, Willem en Elize vir die Veelvuldige
opofferings wat hulle hulle moes getroos om my in staat
te stel om die my selfopgelegde taak te voltooi. Aan my
vrou ook my dank vir haar ondersteuning, geduld, besieling
en getroue bystand. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1968. / gm2014 / Historical and Heritage Studies / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/42449
Date January 1968
CreatorsDreyer, Nicolaas
ContributorsPelzer, A.N.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 1968 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0021 seconds