Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The overall objective of this study was to ascertain whether lay counsellors offer
psychosocial counselling to clients at antiretroviral therapy clinics. The study was
conducted at two clinics in the Greater Tzaneen municipality, Limpopo province, South
Africa. The sample of 14 consisted of seven female lay counsellors and seven HIV
positive clients, three females and four males, at Xihlovo and Nyeleti antiretroviral
clinics. They were interviewed using 11-item and 12-item interview guides, respectively.
Interviews were conducted in the local languages. Qualitative data were collected for
the study. The data were audiotaped, translated, transcribed and then categorised into
a thematic framework. HIV positive participants were found to be suffering from
psychosocial consequences of living with HIV, such as shock, denial, anger and blame,
fear of death, fear of disclosure, and intimate-partner violence. However, lay counsellors
did not offer effective counselling that could relieve the psychosocial consequences.
They instead used religion to console clients, discouraged clients from expressing their
feelings, and minimised their clients’ concerns. It is recommended that lay counsellors
be taught basic counselling theories as part of their training so that they are better able
to screen their clients for psychosocial problems and provide basic counselling. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die algehele doelwit van dié studie is om te bepaal of leke-beraders psigo-sosiale
berading aan kliënte by die die anti-retrovale terapie klinieke bied. Kwalitatiewe data is
vir dié studie versamel. Die studie is by twee klinieke in die groter Tzaneenmunisipaliteit
in Limpopo provinsie in Suid‐Afrika gedoen. Die eksperimentele groep van
14 het bestaan uit sewe vroulike leke-beraders en sewe MIV-positiewe kliënte: drie
vrouens en vier mans, by Xihlovo en Nyeleti anti-retrovale klinieke. Daar was
onderskeidelike onderhoude met hulle gevoer en die 11-item en 12-item onderhoudriglyne
is toegepas. Onderhoude is in inheemse tale gevoer.
Die data was opgeneem, vertaal, getranskribeer en in 'n tematiese raamwerk
vasgevang. Daar is gevind dat die MIV-positiewe persone negatiewe psigo-sosiale
gevolge ervaar: skok, ontkenning, woede, blaam, vrees vir die dood, vrees dat hul
status openbaar sal word, asook geweld binne hul verhoudings. Leke-beraders het
egter nie doeltreffende berading gegee om bogenoemde psigo-sosiale gevolge te verlig
nie. Hulle het eerder godsdiens gebruik in 'n poging om hul kliënte te vertroos, nie die
kliënte aangemoedig om hul gevoelens uit te druk nie en hul gevoelens en kommer
afgemaak. Daar word aanbeveel dat leke-beraders basiese beradingsteorie as deel van
hul opleiding ontvang sodat hulle psigo-sosiale probleme in hul kliente kan uitken en
beter basiese berading kan verskaf.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19978 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mashele, Steven Charles |
Contributors | Joyner, Kate, Abrahaams, Naeema, Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 111 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0136 seconds