Return to search

The Speeches of Scipio Africanus in the Third Decade of Livy's Ab Urbe Condita

The Introduction includes a review of the salient literature. This shows that
many of the studies amount to an unimaginative treatment; little attention has
been paid to the psychagogic aspects and their influence. The study starts from
this point vis-a-vis Quintilian's judgment, cum personis tum rebus accommodata
sunt (X.l.lOl).
Chapter 1 outlines the applicable tradition of rhetoric. The starting-point is
docere (didactic) and delectare (epideictic). Emphasis is put on the Hellenistic
doctrines Livy inherited from Cicero. The elements traced are the individual's
position in historiography, the didactic moral aspects underlying form and presentation,
the concept of suitability, and the influence of epideictic.
Polybius' relevant programme for political historiography (11.56.1 0) is considered
vis-a-vis "tragic" history. Livy' s germane attitudes are then culled from Cicero's
synthesized canons.
Chapter 2 is a discussion of the sources for the speeches. The approach adopted
is that Livy's "epic" techniques of characterization can be assessed only if it
is established for which of the speeches Polybius was the indisputable primary
source.
The structural allocation of the speeches is considered in Chapter 3. Attention
is given to Scipio's position at the centre of the decade and to Hellenistic techniques
of presentation (accelerating or retarding the action, increasing the tension,
intensifying the psychagogy). The findings are assessed against Quintilian's judgment
(X.l.lOl ). Chapter 4 is a detailed discussion of the major speeches. Livy's vivid
characterization of Scipio is considered· in the light of the underlying psychagogy,
as set off against the formal rhetorical background (the genera causarum, the
genera dicendi, the various topoi, and the technical formulation of the linguistic
elements). The lively total portrayal is favourably assessed against Quintilian's
judgment (X.l.1 01 ).
Livy's and Polybius' respective presentations of Scipio in the relevant speeches
(Liv. XXVIII.27 -29 = Pol. XI.28-29; Liv. XXX.30 = Pol. XV.6-7. Liv. XXX.31
= Pol. XV.8) are analysed in Chapter 5. Especial attention is given to the differences
of portrayal based on general programmatical divergences in the outlook
of the two historians (the moral element as against the political, the oratorical
style as against the plain). The palm goes to Livy for his tnore vivid, itnpressive,
and specifically Roman portrait.
Chapter 6 embodies the conclusions. The portrait is reviewed against the background
of Livy's conception of historiography, the position allotted to the speeches,
the portrayal they embody, and the use made of Polybius. The effect of the
salient features in the framework of the whole study - history as an oratorical
concept having a moral value; the arresting allocation of the speeches; the disposition
of the topoi, the influence of the rhetoric and psychagogy; the effect of
the source-divergences - is related to the overall presentation, which is then briefly
vindicated. / Die Inleiding gee 'n oorsig van die belangrikste literatuur wat aandui dat baie
van die studies op 'n verbeeldinglose behandeling neerkom. Min aandag is aan die
invloed van die psygagosiese aspek gewy. Die studie neem 'n aanvang met hierdie
punt, met inagneming van Quintilianus se oordeel cum personis tum rebus
accommodata sunt (X.l.l 01 ).
Hoofstuk 1 omlyn die relevante retoriese tradisie. Die begrippe docere (didaktiek)
en delectare (die epideiktiese) dien as uitgangspunt. Die invloed van die
Hellenistiese leerstellinge wat Livius van Cicero geerf het, word beklemtoon. Die
volgende elemente word nagespoor: die posisie van die indiwidu in die geskiedskrywing,
die didakties-morele aspekte wat vorm en aanbieding ten grondslag le,
die toepaslikheidsbegrip en die invloed van die epideiktiek.
Polubios se relevante program vir die politieke geskiedskrywing (11.56.1 0) word
teenoor die "tragiese" geskiedskrywing behandel. Daarna word Livius se toepaslike
houdinge uit Cicero se "kanon" opgevang.
Hoofstuk 2 is 'n bespreking van die bronne van die toesprake. Die uitgangspunt
is hier dat Livius se "epiese" karakteriseringstegnieke beoordeel kan word
slegs indien daar vasgestel is vir watter toesprake Polubios die ontwisbare
primere bron is.
Die strukturele plasing van die toesprake word in Hoofstuk 3 behandel.
Aandag word aan Scipio se posisie in die middelpunt van die dekade gewy en
aan Hellenistiese aanbiedingstegnieke ( versnelling of vertraging van die aksie,
verhoging van die spanning, intensifisering van die psygagogie ). Die bevindinge
word opgeweeg teen Quintilianus se oordeel in X.l.l 0 1. Hoofstuk 4 is 'n bespreking van die belangrikste toesprake. Livius se lewendige
uitbeelding van Scipio word in die lig van die onderliggende psygagogie oorweeg
teenoor die formele retoriese agtergrond (die genera causarum, die genera dicendi,
die verskillende to poi, en die tegniese formulering van die taal-elemente ). Die
lewendige geheel-uitbeelding word gunstig gemeet aan Quintilianus se oordeel in
X.l.lOl.
Livius en Polubios se onderskeie aanbiedinge van Scipio in die relevante toesprake
(Liv. XXVIII.27-29 = Pol. XI. 28-29; Liv. XXX.30 = Pol. XV.6-7.
Liv. XXX.31 = Pol. XV.8), word in Hoofstuk 5 ontleed. Aandag word veral gewy
aan die verskille in aanbieding wat op algemene programmatiese afwykings in die
benadering van die twee geskiedskrywers gebaseer is (die morele teenoor die
politieke, die oratoriese styl teenoor die eenvoudige ). Livius verdien die louere
weens sy lewendiger, indrukwekkender en meer spesifiek Romeinse uitbeelding.
Hoofstuk 6 bevat die gevolgtrekkings. Die portret word in oenskou geneem
teenoor die agtergrond van Livius se opvatting van geskiedskrywing, die posisie
wat aan die toesprake toegewys word, die uitbeelding wat hulle bevat, en die
gebruik wat van Polubios gemaak word. Die effek van die belangrikste kenmerke
teen die raamwerk van die hele studie - die geskiedskrywing as 'n oratoriese
begrip met 'n sedelike strekking; die opvallende plasing van die toesprake; die
plasing van die topoi, die invloed van die retoriek en die psygagogie; die implikasies
van die bronneafwykings - word met die algemene uitbeelding in verband
gebring en lg. word dan kortliks geregverdig. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1975. / Ancient Languages / MA / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/59390
Date January 1975
CreatorsBotha, Allan Douglas
ContributorsKriel, D.M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0033 seconds