The population density of the inner city of Tshwane is increasing,
with further residential and commercial development being planned.
The current design of the city centre is characterised by hardscape
and buildings with an internal focus. This results in street edges devoid
of stimulus or engagement for pedestrians, providing no relief for
the attention demands of traffic, noise and crowds. There is also no
provision for accessible green spaces, yet it is widely recognised that
biophilia is an important aspect of people's psychological well-being and
social development. The proposal is to use the structure of and spaces
between buildings to alter hardscape areas to accommodate biophilic
environments.
This study focuses on the Transvaal Provincial Administration Building
and addresses the challenges of how to enhance the benefits of biophilia
in this urban landscape while contextualising the design to meet urban
design requirements and respond to the Modernist architectural heritage.
In addition, the predominant experience for inner city users is horizontal.
To provide another dimension, this design proposes a vertical landscape
which optimises the spaces between buildings and uses their structure in
conjunction with elements of sublime theory to enhance the biophilic
impact on users and influence behaviour in the urban environment. / Die bevolkingsdigtheid van die stadskern van Tshwane is besig om toe
te neem met verdere residensi?le en kommersi?le ontwikkelinge wat
beplan word. Die huidige ontwerp van die stadskern word gekenmerk
deur "hardscape" en geboue met 'n interne fokus. Die resultaat is
straatkante wat geen stimulus aan voetgangers bied of wat hulle betrek
nie en wat geen verligting bied vir die eise wat gestel word deur die
verkeer, geraas en gedrang van mense nie. Daar is ook geen voorsiening
vir toeganklike groen ruimtes nie ten spyte van die wye aanvaarding dat
biofilia 'n belangrike aspek van mense se psigologiese welsyn en sosiale
ontwikkeling verteenwoordig. Die voorstel is om om die struktuur van
en die ruimtes tussen geboue te gebruik om die "hardscape" gebiede te
verander ten einde die biofilise omgewing te akkommodeer.
Hierdie studie fokus op die Transvaalse Provinsiale-gebou en bespreek
die uitdaging van hoe om die voordele van biofilia in die stedelike landskap
te verhoog en kontekstualiseer die ontwerp om te voldoen aan stedelike
ontwerp vereistes met erkenning aan die Modernistiese argitektoniese
erfenis. Bykomend, die oorwegende ervaring vir middestad gebruikers
is horisontaal. Ten einde 'n ander dimensie te belig, stel hierdie ontwerp
voor 'n vertikale landskap wat die ruimtes tussen geboue optimaliseer
deur die gebruik van hulle strukture in samehang met elemente van
sublieme teorie om die biofiliese impak op gebruikers te verhoog en
hulle gedrag in die stedelike omgewing te be?nvloed. / Mini Dissertation (ML (Prof))--University of Pretoria, 2017. / Architecture / ML (Prof) / Unrestricted
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/60218 |
Date | January 2017 |
Creators | Watson, Michael |
Contributors | Vosloo, Pieter Tobias, michaelawtason13@gmail.com |
Publisher | University of Pretoria |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Mini Dissertation |
Rights | © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
Page generated in 0.002 seconds