Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The recent emergence of ubiquitous wireless connectivity and the increasing
computational capacity of modern vehicles have triggered immense interest in the
possibilities of vehicular connectivity. A plethora of potential applications for vehicular
networks have been proposed in the areas of safety, traffic infrastructure management,
information, and entertainment. The broad range of applications requires creative utilisation
of the available wireless medium, using a combination of existing and novel wireless
technologies. In this research the evaluation of one such configuration is performed.
Dedicated short range communication for safety applications is assumed, and the use of Wi-
Fi and WiMAX for non-safety applications is evaluated. Little is known about the media
streaming performance of these wireless technologies in realistic vehicular ad-hoc network
(VANET) scenarios. Due to the extreme mobility and unpredictable environmental aspects in
a real road environment, an empirical evaluation is performed and presented. Evaluation of a
multi-vehicle to infrastructure (V2V2I) VANET, using Wi-Fi for the vehicle-to-vehicle
communication and WiMAX for the vehicle to infrastructure (V2I) communication is
experimented. It is observed that Wi-Fi is unaffected by the vehicle speed; whenever nodes
are within communication range, data gets transferred normally. A detailed characterisation
of the network architecture is presented and the results show that a multitude of applications
can be supported with this proposed network architecture. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toenemende beskikbaarheid en digtheid van koordlose netwerke en die verhoogde
verwerkingsvermoëns van moderne voertuie het die afgelope paar jaar aansienlike
belangstelling gewek in die moontlikhede wat voertuig-kommunikasie bied. ʼn Magdom
moontlike toepassings is voorgestel in ʼn wye verskeidenheid van velde insluitende veiligheid,
verkeersinfrastruktuur, informasie en vermaak. Hierdie voorstelle vereis die kreatiewe
benutting van die beskikbare en nuwe koordlose tegnologieë. Hierdie tesis evalueer een
voorbeeld van so ‘n opstelling. ʼn Toegewyde kortafstand kommunikasie modus vir
veiligheidstoepassings word aangeneem, terwyl Wi-Fi en WiMAX vir ander toepassings
evalueer word. Daar is min navorsing oor die kapasiteit en seinsterkte van hierdie beskikbare
netwerke onder realistiese voertuig netwerk (VANET) scenario‘s. Weens die hoë mobiliteit
van voertuie en ook die onvoorspelbaarheid van hierdie omgewing word ʼn empiriese
evaluasie beskou as die mees gepaste metode. Die navorsing ondersoek ʼn multi-voertuig-totinfrastruktuur-
netwerk wat Wi-Fi gebruik vir voertuig-tot-voertuig (V2V) kommunikasie en
WiMAX vir voertuig-tot-infrastruktuur (V2I) kommunikasie. Die navorsing bevind dat Wi-Fi
nie beïnvloed word deur die spoed van die voertuig nie: wanneer die nodes binne die bereik is
van die netwerk word data normaal oorgedra. ‗n Gedetailleerde karakterisering van dié
netwerk word gedoen en die resultate dui aan dat ‗n groot hoeveelheid toepassings
ondersteun kan word deur dié opstelling.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17881 |
Date | 12 1900 |
Creators | Mojela, Lerotholi Solomon |
Contributors | Booysen, T., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 71 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds