Return to search

The break and bend verbs in Tshivenda

Full text to be digitised and attached to bibliographic record. / ENGLISH ABSTRACT: The thesis is organized into five chapters: the first chapter deals with the aims
of the study, the theoretical framework that has been assumed in this study as
well as the organisation of the thesis. The second chapter gives an overview
of the assumptions of lexical semantics with specific reference to the
Generative Lexicon. Chapter 3 is concerned with the break verbs while
chapter 4 deals with the bend verbs in Tshivenda. Chapter 5 gives the
conclusions of the study.
With regard to the break verbs in Tshivenda: these verbs have been
classified into seven subgroups with regard to specific semantic features.
Syntactically, the break verbs in Tshivenda are mainly transitive verbs while a
large group have a transitive-intransitive alternation with the suffixes [-I-/-w-].
The break verbs may also regularly appear with the iterative suffixes [Vkan-
Nkany-]. Most of the break verbs also regularly appear in two other
alternations i.e. the possession alternation and the instrument-subject
alternation.
The bend verbs in Tshivenda are organized into five subgroups with regard to
their semantic features. All bend verbs in Tshivenda are transitive verbs, but it
has been shown that these verbs are in reality ergative verbs which assign
two internal theta-roles. These verbs also regularly appear in the possession
alternation and the instrument-subject alternation.
Both the break and bend verbs have furthermore been treated within the
main components of the Generative lexicon, i.e. argument structure, event
structure, lexical conceptual paradigm and lexical inheritance structure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verhandeling is verdeel in vyf hoofstukke: die eerste hoofstuk handeloor
die doelstellings van die studie, die teoretiese raamwerk wat aanvaar is as
uitgangspunt vir hierdie studie asook die organisasie van die verhandeling.
Die tweede hoofstuk gee 'n oorsig oor die aannames van die leksikale
semantiek met spesiale verwysing na die Generatiewe leksikon. Hoofstuk drie
bestudeer die breek werkwoorde terwyl hoofstuk vier handeloor die
buigwerkwoorde in Tshivenda. Hoofstuk vyf gee die konklusies van die studie.
Met betrekking tot die breek werkwoorde in Tshivenda: hierdie werkwoorde is
geklassifiseer in sewe subgroepe met verwysing na spesifieke semantiese
kenmerke. Sintakties is die breek werkwoorde in Tshivenda grotendeels
transitiewe werkwoorde terwyl 'n groot groep deelneem aan 'n transitieweintransitiewe
alternasie met die suffikse [-I-/-w-]. Die breek werkwoorde kan
verder ook reëlmatig voorkom met die iteratiewe suffikse (Vkan-Nkany-].
Meeste van die breek werkwoorde verskyn ook reëlmatig in twee ander
alternasies nl. die possessiewe alternasie en die instrument-subjek alternasie.
Die buig werkwoorde in Tshivenda is verdeel in vyf subgroepe na aanleiding
van hulle semantiese kenmerke. Alle buig werkwoorde in Tshivenda is
transitiewe werkwoorde maar dit is aangetoon dat hierdie werkwoorde in
werklikheid ergatiewe werkwoorde is wat twee interne theta-rolle toeken.
Hierdie werkwoorde kom ook reëlmatig voor in die possessief alternasie en
die instrument-subjek alternasie.
Beide die breek en buig werkwoorde is verder behandel binne die
hoofkomponente van die Generatiewe leksikon, nl. Argument struktuur,
gebeurtenis struktuur, leksikaal konseptueie paradigma en leksikaal erfenis
struktuur.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53089
Date12 1900
CreatorsMukwevho, Mulatedzi
ContributorsDu Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format124 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds