Return to search

Reasons for poor production among the emerging small-scale pig farmers of the Limpopo Province of the Republic of South Africa

Emerging small-scale pig farmers in Limpopo province perceive pig production and
management as an important means of improving their livelihood and alternative
investment option for the future. Their performance has not been optimal due to the lack of
practical understanding of the basics of animal production, biosecurity and efficient
production system.
Thus, an attempt was made to evaluate the challenges and constrains of pig farm
production systems identified and reported by emerging small scale pig farmers (ESSPF) in
the province. In addition, the risk factors associated with pig movement by ESSPF by means
of spatio-temporal analysis was evaluated.
The study revealed that the average number of sows/farm was 7.4, while the number of
boars/farm was 1.7. On average, the number of days that the sows take to return to oestrus
from weaning was 42.9 days while the number of piglet s weaned/sow/year was 4.85 pigs.
Also the study showed that 98.77% of ESSPF don t vaccinate their breeding stock against
major pig diseases and only 2.47% ESSPF farmers had previously benefited from the
infrastructure programme of the department referred to as Comprehensive Agricultural
Support Programme (CASP). The majority of the respondents (82.61%) will prefer to sell
their pigs at local points and within communities and only 9.32% and 14.09% will sell at the
auctions or formal abattoir/supermarkets respectively.
It is therefore recommended CASP be evaluated to reach and impact more pig farmers
positively. Good animal husbandry and transfer of knowledge by the veterinary officials is
central to the growth of farmers and their productivity. The provision of regional slaughter
facilities will reduce the travelling costs to Bronkhorstspruit and Belfast, but also reduce the
likelihood of the disease spread within or outside the province.
The involvement of different stakeholders should be encouraged to ensure ESSPF are
trained, mentored, coached, with the aim of improving their livelihood, food security and
safety. / Limpopo provinsie is n belangrike vark produseerende gebied met n groot populasie van
huishoudelike en wilde diere. Om die rede dien dit as n interfase tussen huishoudelike
diere, mense en wilde diere.Alhoewel opkomende varkboere in die provinsie die produksie
en bestuur as n belangrike verbetering in hul lewensbestaan asook alternatiewe finansiële
beleggingsopsies vir die toekoms beskou, is hul prestasie nie optimaal nie as gevolg van die
gebrek aan praktiese begrip van die basiese beginsels van diereproduksie, biosekuriteit en
doeltreffende produksie stelsels. Dus, is 'n poging aangewend om die uitdagings en
beperkings van varkplaas produksiestelsels te ïdentifiseer en die opkomende kleinskaalse
varkboere (ESSPF) in die provinsie te evalueer. Bykomend is die risikofaktore wat verband
hou met vark beweging deur ESSPF deur middel van tydruimtelike analise ontleed.
Die studie het getoon dat die gemiddelde aantal sôe per plaas was 7,4 terwyl die aantal bere
per plaas 1,7 was. Die sôe neem gemiddeld 42,9 dae om terug te keer na estrus vanaf
speen, terwyl die aantal varkies gespeen / sog / jaar is 4,85 varkies. Die studie het ook
getoon dat 98,77% van ESSPF nie hul teeldiere ent teen die hoof vark siektes en slegs 2,47%
ESSPF boere het voorheen voordeel getrek uit die program infrastruktuur van die
departement verwys na as omvattende landbou?ondersteuningsprogram (CASP). Die
meerderheid van die respondente (82,61%) verkies om hul varke by plaaslike punte binne
gemeenskappe te verkoop en slegs 9,32% en 14,09% onderskeidelik verkoop by veilings of
formele slagpale/ supermarkte.
Dit word dus aanbeveel dat CASP herevalueer om n positiewe impak te bereik by meer
varkboere. Goeie veeteelt en die oordrag van kennis deur die veeartseny?amptenare is
sentraal tot die groei van die boere en hul produktiwiteit. Die voorsiening van plaaslike
slaggeriewe sal die reiskoste na Bronkhorstspruit en Belfast (beide buite die provinsie en
tans gekiesde slagpale van die ESSPF) verminder, maar ook die waarskynlikheid van die
verspreiding van siektes binne of buite die provinsie verminder.
Die betrokkenheid van die verskillende belanghebbendes moet aangemoedig word om te
verseker ESSPF opgelei word, gementor, afgerig, met die doel om van die verbetering van
hul lewensbestaan, voedselsekuriteit en veiligheid. / Dissertation (MMedVet)--University of Pretoria, 2015. / tm2016 / Production Animal Studies / MMedVet

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/53305
Date January 2015
CreatorsMokoele, Japhta Molatelo
ContributorsSpencer, B.T. (Brian Tom), japhta.mokoele@gmail.com, Fasina, Folorunso Oludayo
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0024 seconds